Weer en klimaat blokkieraaisel Crossword

This printable crossword puzzle has 16 clues. Answers range from 5 to 20 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

ń laagdruk sel wat tussen 40° en 60° noord en suid van die ewenaar voorkom
ń enorme massa lug,wat oor honderde kilometer strek
Die wind snelheid word daarin gemeet
ń hoogdruksel wat oor Suid-Afrika voorkom
Hitte wat vrygestel word as waterdamp kondenseer
Die hoek waarteen die son se strale n helling tref
Winde wat snags met die lengte van die vallei langs,van die kruin na die voet van die berg
Reën is n tipe van?
In watter staduim is die middelbreedtesikloon net n vlagie koue lug op die grondvlak veroorsaak
Hoër temperature in stedelike gebiede as in die omringende landlike gebiede
n laagdruksel wat tussen 30° noord en suid van ewenaar
ń laagliggende area,soos n valleibodem,waar ryp voorkom
ń ander naam vir tropiese sikloon
ń okklusie waar die koue lug wat verbysteek,warmer is as die koue lug wat ingehaal word
ń laat staduim in die ontwikkeling van n middelbreedtesikloon waar die kouer front aan die agterkant die leidende warm front inhaal
Temperatuurverandering weens n verandering van hoogte en druk

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Planeet Aarde.

Crossword

Stroombane

Crossword

Biome

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword