This printable crossword puzzle has 15 clues. Answers range from 3 to 15 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Valleivloer kry temperature onder vriespunt
Warm winde wat opstuig teen n helling in die dag
Ontstaan as gevolg van uitstraling van aard oppervlak, druppels vorm en hang dan in lug
Warmer sector lug styg en die kouesektor wig daaronder in en vernou warm sektor
Normale lugpatroon is omgekeerd so besoedelde lug word vas gevang
Die rigting van helling wat warmer is in suidelike halfrond
Winde wat van subtropiese HDG na subpolêre LDG waai (30°-60° N)
Bring droe warmer lug na land
Die gedeelte van n sikloon wat kalm rustige toestande het
Hoogdrukgebied met n langwerpige vorm wat vanuit n antiskiloon strek
Sterk winde in suid-kaap in somer
Warmer vogtige lug van indiese oseaan en kouer winde uit suid atlantiese gordel bymekaar kom
Uitbulting van seewater wat veroorsaak word deur sterk winde
Winde wat van koers verander
Die sone waar die passaatwinde ontmoet