Geologie Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 16 clues. Answers range from 4 to 15 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

nat en klewerige lug wat jou ongemaklik laat voel
die boonste vlak van bome wat `n soort dak in die reenwoud vorm
plantlewe
`n groot gebied
dier met skubbe wat lug inasem, `n ruggraat het en eiers lê
plek waar diere doodgemaak word
verandering om by die klimaat te pas
tonnels wat diere onder die grond grawe
snags aktief
mense wat van plek tot plek met hulle diere trek
soort fabriek waar olie in verskillende brandstofsoorte verwerk word
wat verskillende seisoene het
om vir `n lang tydperk te slaap
bome wat dun naalde vir blare en ook keels het
water wat uit die lug in die vorm van reen, hael en sneeu
hout wat gesny is en gereed is vir ander gebruike

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Maniere van boer.

Crossword

Luan Silvo NW

Crossword

Habitatte

Crossword

Geskiedenis

Crossword

lewensorientering 2

Matching Quiz

Bywoorde

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword