This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 13 clues. Answers range from 3 to 11 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Gaan oor mense,plekke en gied van die verlede
'n gebied naby jou woonplek
'n gesprek met iemand om nuwe inligting te kry
Om iets te bestudeeren te probeer verstaan
'n klein stukkie plastiek, lap of materiaal wat lidmaatskap van 'n skool toon
' toring met n groot helder lig wat skepe teen gevaar waarsku
'n swaar metaalgewig wat in die see laat sak word om te keer dat die skip of boot beweeg
'n wandelweg veral een langs die see
Slegte weerstoestande
Boodskappe met lig - en klankkodes wat vuurtorings aan skepe uitstuur
Die land al langs die rand van die see
Wanneer 'n skip op die rotse beland
'ngroep mense wat in 'n spesifieke plaaslike gebied woon