This printable crossword puzzle on the topic of Bible & Scripture has 10 clues. Answers range from 3 to 10 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Hierdie liefde is onvoorwaardelik en onselfsugtig
Die liefde is _______ (1 Kor 13:4)
Die liefde is lankmoedig en ______ (1 Kor 13:4)
Naam van eerste man wat God geskape het?
Naam van eerste vrou wat God geskape het?
Dit is die _____ wat Adam en Eva verlei het om sonde te doen.
Génesis is die _____ boek van die Bybel
______ is die Lam van God (Johannes 1:29)
God ken my ___________ (Jesaja 43:1)
Ons ____ wat in die hemel is (Mattheus 6:9)