This printable crossword puzzle on the topic of Economics & Business has 10 clues. Answers range from 3 to 29 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Wat is die belangrikste rede vir armoede?
Die persentasie waarmee die land se BNI moet styg om die inkome van elkeen wat onderkant die armoedegrens-inkomste is, tot by die armoedegrens-inkomste te stoot?
Het betrekking op die aantal mense wat nie in staat is om hul mees basiese behoeftes te bevredig nie.
Mense wie se basiese behoeftes wel voorsien word, maar wat in terme van hul sosiale omgewing benadeel word
Bestaan uit wrede kringloop
Die situasie waar 'n persoon se inkomste te min is om die hoeveelheid kos, klere en huisvesting wat nodig is om sy/haar basiese behoeftes te bevredig, te bekostig?
Wanneer armoede heers, is lande se totale vraag laer as hul potensiële vraag.
Daar is geen spasie tussen hierdie 4 woorde
Hoë bevolkingsgroeikoerse plaas geweldige druk op die omgewing, natuurlike hulpbronne en werksgeleenthede.
Vorm van lenings en skenkings wat op voorwaardes toegestaan word