This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 22 clues. Answers range from 4 to 15 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
ʼn Versameling visse
ʼn Klomp rowers saam noem ons 'n
ʼn Klomp wasgoed bymekaar noem ons ʼn
ʼn Klomp vrugtebome noem ons ʼn
Koppie, pierings en borde is
Lakens, komberse en slope is
Koffie, tee en suiker is
Hoenders, eende, ganse en kalkoene is
Mense wat na ʼn wedstryd kyk is
Mense wat aan dieselfde kerk behoort is ʼn
Koffers en pakkies noem ons
Al die onderwysers /-esse by dieselfde skool is die
ʼn Klomp mense op ʼn skip is die
Penne en potlode is
ʼn Broeisel
ʼn Vloot
ʼn _________ vrugtebome
ʼn __________ brood
ʼn _________ bye, sprinkane
ʼn ________ woonstelle.
ʼn ________ berge.
ʼn _______ sing vir ʼn gehoor