Lewensiklus Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 4 to 11 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

'n Lewensiklus toon die verskillende ontwikkelingstadiums van 'n ______.
Daar is ______ verskillende groepe diere wat lewensiklusse het.
______ is soogdiere.
Elke lewende wese het sy eie ______.
Alle lewende dinge moet ______.
Die hen lê die ______ in 'n nes.
Uit die eiers broei ______ (ruspes).
'n Padda lê sy eiers in die ______.
Paddavissies gebruik hul ______ om te kan swem in die water tot hulle bene kry.
'n Padda kan spring uit die water en op ______ lewe.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Blokkiesraaisel

Crossword

Diere Blokraaisel

Crossword

Idiome

Crossword

Diere

Crossword

Lewensprosesse

Crossword

Bywoorde

Crossword

Drama elemente

Crossword

Geologie

Crossword