This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 3 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die koggelmander doen opstote om ____________ te lok.
'n Akkedis het___________ en 'n slang het nie.
Die sonkyker het ______________ om hom teen roofdiere te beskerm.
Die verkleurmannetjie eet _________________.
Die geitjie kan onderstebo loop want dit het _______________ onder die voet.
Reptiele is __________________ diere.
Meeste reptiele hou van gebiede wat ____________ is.
Reptiele is ______________________ diere.
As die geitjie se ooglede vuil word_________ hy dit skoon.
Die verkleurmannetjie se tong is van sagte _____________.