This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 15 clues. Answers range from 6 to 15 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Buitensporige oordrywing
Wanneer een versreël oorloop in n volgende versreël sonder leestekens
Funksie van alleenplasing
Die figuurlike betekenis van die woord
Herhaling van konsonante
Strofe wat uit twee versreëls bestaan
Strofe wat uit ses versreëls bestaan
As twee dinge met mekaar vergelyk word met die woord "soos"
Strofe wat uit agt versreëls bestaan
Herhaling van vokale
As twee dinge met mekaar vergelyk word sonder "soos"
As 'n nie lewende ding lewende eienskappe kry
Strofe wat uit vier versreëls bestaan
Strofe wat uit drie versreëls bestaan
Een of meer woorde word gebruik om 'n klank na te maak