This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 3 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die seun se prestasies voel soos 'n ... wat hom wurg.
Die blok waarop atlete staan wat eerste, tweede of derde posisie behaal het.
'n Kwesbare plek
'n Strofe wat uit ses reëls bestaan
Wat is die rympatroon van die gedig?
Die verskynsel wanneer iemand wat afwesig is, aangespreek word.
'n Vraag waarop geen antwoord verwag word nie, word 'n ... vraag genoem.
Watter tipe beeldspraak is ''n donker kleed wat oor hom vou'?
Die toppresteerder in matriek
Die 'galgtou oor my kop' is 'n voorbeeld van 'n ...