Poësie Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 20 clues. Answers range from 3 to 15 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

‘n gedig wat geen vaste strofebou of rympatroon het nie
kerngedagte van die gedig
wanneer 2 sake direk teenoor mekaar gestel word.
een versreël gaan oor na ‘n volgende versreël sonder dat ‘n leesteken gebruik word
3 kolletjies wat aandui dat woorde weggelaat is
beknopte vergelyking
strofe wat uit 5 versreëls bestaan
menslike eienskap word aan ‘n lewelose voorwerp gegee
naam van die gedig
een reël binne ‘n strofe
strofe wat uit 2 versreëls bestaan
herhaling van dieselfde vokale
herhaling van dieselfde konsonant
skrywer van ‘n gedig
‘n aantal versreëls bymekaar
n oktaaf bestaan uit….reëls
uiterlike bou van ‘n gedig
onomatopee
iets wat snaaks is en jou laat lag
reëls wat herhaal word

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Gedigte 11.5

Crossword

Poësietegnieke

Crossword

Klara Majola

Crossword

As Lara glimlag

Crossword

My siel,Pa

Crossword

Eksieperfeksie

Matching Quiz

Poësie

Crossword

Poësie

Crossword

Gedig Terme

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword