Vulkane Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Plate Tectonics & Volcanoes has 17 clues. Answers range from 2 to 19 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Vuurwarm, gesmelte rots wat uit 'n vulkaan vloei.
Ligte rotse vol gasborrels wat uit 'n vulkaan geskiet is.
___________ kan ondergronds afkoel en solied raak.
Vulkane is 'n soort berg waaruit daar lawa, ______ en stoom skiet.
_______________kom voor waar tektoniese plate ontmoet.
Die tektoniese plaat waarop Afrika is.
Vulkaan wat op 'n Indonesiese eiland uitgebars het.
Reusagtige seegolf.
_____________ bestaan uit kristalle en is baie hard.
'n tregtervormige kom by die opening van 'n vulkaan.
Fynkorrelrige materiaal wat uit 'n vilkaan geskiet is.
Vulkaan wat is Ysland uitgebars het.
'n Rustende vulkaan
_________________________het nie in 'n lang tyd uitgebars nie.
Bekende stad wat in 79n.C verwoes is deur 'n vulkaan.
Tropiese storm
Beweging van grond en rots af teen die hang van 'n heuiwel of berg.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

NW en Teg

Crossword

Poësie

Crossword

Definisies

Matching Quiz

My siel,Pa

Crossword

Die Maan

Crossword

Poësie

Crossword

NWT Kwartaal 3 Toe

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword