This printable crossword puzzle on the topic of World History (General) has 15 clues. Answers range from 5 to 15 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Wat is die industriële revolusie?
Wie het die stoomenjin herontwerp, gedurende die Industriële Revolusie?
Wat is van Engeland na Afrika uitgevoer?
Wat is van Afrika na Amerikas uitgevoer?
Primêre bronne is?
31,000 mense het in Londen alleen gesterf, weens ?
Die magtigste land in Europa.
Noem EEN Britse kolonie in Afrika
Noem EEN Duitse kolonies in Afrika.
Waarheen is opstandelinge gestuur
Die skepper is ‘n ....?
uitvindings soos
Nuwe materiale soos?
Die handelsroetes het oor watter oseaan gegaan?
Swing-onluste was 'n wydverspreide opstand onder