Die Tien Gebooie - Eksodus 20 Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Bible & Scripture has 10 clues. Answers range from 2 to 9 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

_ _ _ jou vader en jou moeder dat jou dae verleng mag word
Jy mag nie _ _ _ _ _ nie (iets vat wat nie aan jou behoort nie)
Jy mag geen _ _ _ _ _ getuienis teen jou naaste spreek nie.
Jy mag nie _ _ _ _ _ _ _ _ _ nie
Gedenk die _ _ _ _ _ _dag, dat jy dit heilig. Ses dae moet jy arbei en al jou werk doen; maar die sewende dag is die sabbat van die HERE jou God; dan mag jy géén werk doen nie
Jy mag nie jou naaste se huis _ _ _ _ _ _ nie; jy mag nie jou naaste se vrou begeer nie, of sy dienskneg of sy diensmaagd, of sy os of sy esel of iets wat van jou naaste is nie.
Jy mag vir jou geen _ _ _ _ _ _ _ beeld of enige gelykenis maak van wat bo in die hemel is, of van wat onder op die aarde is, of van wat in die waters onder die aarde is nie.
Jy mag nie _ _breek nie
Jy mag die Naam van die HERE jou God nie _ _ _ _ _ _ _ gebruik nie, want die HERE sal die een wat sy Naam ydellik gebruik, nie ongestraf laat bly nie.
Jy mag geen ander _ _ _ _ voor my aangesig hê nie

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Mense Regte

Crossword

Die "regte" regte.

Crossword

MENSEREGTE

Crossword

Blokkiesraaisel

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword