This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 16 clues. Answers range from 6 to 8 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die perske het 'n klein _______________.
Die verkleinwoord van kat.
Die muisie het 'n lang ___________.
My maatjie skryf vir my hierin vir my verjaarsdag.
Dit klop vinniger as ek moeg raak.
Die verkleinwoord van "fout".
'n Sinoniem vir "vriend".
Ek trek 'n skoen aan hierdie liggaamsdeel.
Hierdie troeteldier blaf.
Ek slaap hierop in die aand.
As ek dit plant kom daar 'n plantjie op.
My ma skep vir my 'n stukkie koek hierop.
Ek praat met hierdie liggaamsdeel.
My ma pak elke dag vir my hiervan in om eerste pouse te eet.
Daar is vyf vingers aan hierdie liggaamsdeel.
Die verkleinwoord van kind.