This printable crossword puzzle on the topic of Music has 11 clues. Answers range from 2 to 9 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
In watter dorpie is Beethoven gebore?
Voltooi die titel van een van Beethoven se komposisies: Ode to
In watter land is Beethoven se geboortedorp?
Jy het 'n video van Beethoven se ----- simfonie gekyk. ( Die mannetjies in die sneeu)
Beethoven was een van hoeveel kinders?
Waar of onwaar? Beethoven se pa het baie gedrink.
Beethoven se pa was 'n wiskunde/musiek onderwyser
Beethoven kon ook harp/viool speel
Wie was die heel eerste musikant wat 'n vaste salaris verdien het?
beethoven het blind/ doof geraak
het beethoven steeds gekomponeer, al was hy doof?