This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 3 to 11 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
iets wat die meisies skool toe dra.
iets wat die seuns skool toe dra om hul bors en maag te bedek.
iets wat jy op jou voete dra.
iets wat jy op jou voete trek voor skoene.
iets wat die seuns op hul bene skool toe dra.
iets wat ons dra as dit koud is om ons warm te hou
iets wat ons dra om in te swem.
iets wat ons onder ons klere dra.
iets wat ons dra om ons teen die son te beskerm.
iets wat ons dra as dit reën, sodat ons nie nat word nie.