This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 3 to 10 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
warm skoene om in my kamer te dra
skoene vir die strand
skoene vir die somer
broek om in die somer te dra
net meisies dra dit
klere om te swem
klere om te slaap
dra dit op jou kop
lang, warm baadjie om oor my klere te dra
mans dra dit onder hul broeke