This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 4 to 10 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Skoene vir die somer.
Mense swem daarin.
'n Groot, rooi somervrug.
Vleis oor die kole gaarmaak.
Harde reën.
'n Koue lekkerny.
Dit beskerm jou vel teen die son.
Toestel wat kamer verkoel.
Somerdae is langer en nagte korter. Waar of Vals?
'n Tyd van geen skoolwerk.