This printable crossword puzzle on the topic of Ancient Civilizations has 10 clues. Answers range from 5 to 13 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Egipte se leier en koning.
Probleem oplossers en verskaf raad.
Orde gehandhaaf en wette gemaak
Aanbid die gode
Hou rekord, lees en skryf.
Beskermers van Egipte.
Klere, potte en skoene gemaak.
Bewerking van groend om gewasse te kweek.
Huisbediendes, mynwerkers en bouers
'n Gemeenskap van mense wat wette en tradisies deel.