This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 18 clues. Answers range from 3 to 13 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die woning van die windswael
Om stip na bo te kyk.
Mense wat nie iets makeer nie is _____________.
Windswaels leef in die ______.
Windswaels is die ______________ van die lugruim.
Jong __________ windswaels bly tot drie jaar in die lug.
__________ sukkel om windswaels van swaeltjies te onderskei.
Windswaels se nefies is die Amerikaanse __________________.
Windswaels kan nie op _______________ sit nie.
Hulle kan slegs _____________________ klou.
Hulle wetenskaplike naam beteken __________.
Swaeltjies bou hulle neste hiermee.
Windswaels _________ om in die lug te kom indien hulle op die grond was.
Windswaels bou hulle neste hier.
Nog 'n gunsteling plek om hul nes te bou.
'n Groot groep swaels.
Stekelsterte bou hulle neste in hol _____________.
Dié voëls plak hul eier aan die onderkant van 'n palmblaar.