This printable crossword puzzle has 18 clues. Answers range from 4 to 17 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
'n 1998 film waarin Tom Hanks 'n kaptein is in die 2de wereld oorlog
Hierdie persoon het Albus Dumbledore se suster dood gemaak.
Sheldon Cooper se tweeling suster
"I would rather share one lifetime with you than face all the ages of the world alone"
Superheld wat in die "Vindicators" span is en Spook treine skep
The winter soldier
Wie ontmoet Lucy in Narnia heel eerste?
Han Solo se seun
In watter huis is Albus Potter ingedeel?
Hy is 'n blou krimpvarkie in 'n gewilde 1991 speletjie
Die pa van vier geneties gemanipuleerde skilpaaie
Laurence Fishburne se naam in Matrix
Thor se suster
Officer K in Blade Runner 2049
Die incredibles gesin se jongste
Die karakters in Star Wars wat soos klein teddy bere lyk
Die robotte in Westworld word genoem . .
As jy 'n buite-egtelike kind in Game of Thrones was gebore in Dorne sou jou van wees?