This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 16 clues. Answers range from 3 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Wat was Mandela se Xhosa-naam?
Wat was Mandela se Engelse naam?
Wat beteken Rolihlahla?
Wat het Nelson en sy vriende by die bye gesteel?
Hoe oud was Nelson toe hy begin het om koeie en skape op te pas?
Hoe oud was Nelson toe hy die eerste keer skool toe is?
Watter naam het naam het Mandela gekry op die dag wat hy skool begin het?
Wat kon Nelson se ma nie betaal nie?
'n Sport wat Nelson op skool gedoen het.
Waarnatoe het Nelson gevlug?
As wat was Nelson Mandela opgelei?
Watter organisasie het hy en sy vriende gestig?
In 1964 is Nelson tot lewenslange _____ gevonnis.
Nelson Mandela is in 1990 ______ uit die tronk uit.
Wat het Nelson Mandela in 1994 geword?
Nelson Mandela was 'n ____ man!