This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 3 to 13 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Poenk word deur ______ geboelie
Nadia het eers in ______ gewoon.
Joy is 'n gedeeltelike __________
Poenk is deel van die _______ by die skool
Poenk se __________ het uit sy tas geval
Nadia is nou in ______ Hoërskool
Nadia het vir poenk ______ in die bos in
Nadia _____ haar oor haar ma
Nadia dink Poenk bly in die _____
_____ help vir Nadia om die skool te wys