This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 3 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Gee die maand vir Valentynsdag
Plek waar die storie plaasvind
Phumi is______ op Lethu.
Die sjokolade in Lethu se bank proe soos ______
Daar is 'n dosie sjokolade en 'n _____ in Lethu se bank
Die klas dink _____ het vir Mara die kaart gegee
Kheta het sy ___ geleer
Wanneer sit Kheta die dosie in die bank?
Op watter dag vind die storie plaas?
Phumi beplan haar wraak in die __________ klas