Meervoude Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 11 clues. Answers range from 4 to 7 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

My ma kook kos in _____________(pot).
Daar is baie ___________(huis) in ons straat.
________(skaap) gee vir ons wol.
Ons tuin het baie _________(boom).
Ons skryf elke dag in ons _________ (boek).
Die _______ (man) braai lekker.
Ons kook die __________( mielie) op die stoof.
Daar is baie _______ (bok) in die Wildtuin.
Die _______ (tafel) in die klas is vuil.
Ek het al my ______ (pen) verloor.
Daar is _________ (blom) in die huis.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Woordeskat

Crossword

Emosies

Crossword

Nuwe Testament

Crossword

Pas Tafelberg Op!

Crossword

Intensiewe vorme

Crossword

Seisoene

Crossword

Die Bybel

Crossword

Suid - Afrika

Crossword

Bywoorde

Crossword