Pas Tafelberg Op! Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 4 to 9 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Moenie 'n _________ op die berg maak nie.
'n _________ vervoer mense tot bo-op Tafelberg.
Moenie ____________ op die berg pluk nie.
Moenie ___________ voer of seermaak nie.
Daar is baie keer 'n groot _________ oor Tafelberg wat soos 'n tafeldoek lyk.
Die berg wat soos 'n tafel lyk, word __________ genoem.
Los net jou ___________ op Tafelberg as jy daar gaan stap.
Moenie ____________ op die berg strooi nie.
Die bokant van die berg lyk soos 'n __________.
Tafelberg is ________ kilometer lank.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

RAAI RAAI

Crossword

Mites

Crossword

Vergelykings

Crossword

Bywoorde

Crossword

Vergelykings

Matching Quiz

Idiome

Crossword

oo woorde

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword