This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 3 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Waar bevind Liam hom in die storie, Modderdonker Christiaan?
Dink jy Liam se kis is net so groot soos tannie Janet s'n?
Hoe lyk die mense wat om die graf staan?
Voltooi die volgende uitdrukking: Optelgoed is ...
In die storie, Optelgoed, staan iemand met ballone in hul hand. Wie is dit?
Rozanne, het 'n _______ in die parkie opgetel.
Watter beroep beoefen Sharon in die storie, Koue Ontvangs.
Waar woon Sharon Becornie?
Dink jy Sharon is bang vir spoke?
In Koue Ontvangs, het die vrou agter die toonbank 'n _____ in haar hare.