Type
Word Search
Description

staan
maats
kiet
wie
kom
gaan
saam
speel
met
hy
oom
bly
hier
die
huis
by
ry
en
sus
ek
my
klim
ons
naam
is
boom
daan
vader
moeder
jan

Die kruppel engel Hoofstuk 5 Crossword

Type
Crossword
Description

Wie dra altyd die juffrou se tas? Andries
Vir wie verduidelik Andries hoe om 'n geleentheid te kry om vir die naweek huis toe te gaan? Tina
Waar moet Tina gaan wag om vir 'n geleentheid huis toe te vra by die boere? kooperasie
Voltooi die volgende. Tina moet nie 'n tas vol _______________ saamvat as sy vir 'n geleentheid gaan vra nie. wasgoed
Tina kan by ______________ en Ant Ketlin gaan bly as sy nie 'n geleentheid huis toe kry nie. David
Wie kom tot Tina se redding by die kooperasie? Stefaans
Stefaans Marais word kwaad as Tina hom ____________ noem. meneer
Vul die ontbrekende woord in. Tina sit __ Stefaans in die bakkie en nie agter op nie. langs
Hoe voel Tina daaroor dat mense oor haar praat met die dat haar pa wit is? naar
Wanneer Tina by ant Ketlin-hulle is en weet dat daar nie genoeg is om te eet nie maak sy verskoning en se sy moet na __________ gaan. Loisie
Watter skoolwerk gaan sy by haar vriendin in Marta se Kris doen? Wiskunde
Haar vriendin bly by haar __________________. tannie
Wie het haar vriendin by haar tannie in Marta se Kris geplaas? welsyn
Sy is in die sorg van haar tannie geplaas omdat die omstandighede by die huis nie ________________________ vir studie is nie. bevorderlik
Waarmee sukkel Loisie as dit by Wiskunde kom? tafels
Aan watter sanger word Tina blootgestel deur Loisie? Eminem
Die sanger praat baie lelik en __________________ in sy liedjies. vloek
Wat het Tina vir aandete gehad daardie Vrydagaand in Marta-se-Kris? Dit kos net 50c. skyfies

Die kruppel engel Hoofstuk 6 Crossword

Type
Crossword
Description

Met wie kom Tina weer op die dorp na haar naweek by die huis? Coetzees
Waarheen gaan Tina om haar dag om te kry? kerk
Wie is ook in die VGK-kerk? Loisie
Die kerk het voorheen as die ______________kerk bekend gestaan. sending
Die kinders wat nie ___________ by die huis kry nie, mag van die toebroodjies eet by die kerk. kos
Dominee ______________ wou met Tina oor Jakob praat, maar daar was 'n lang ry mense wat gewag het om hom te groet. Buffel
Hoe het die dominee gevoel toe Jakob dood is? hartseer
Die dominee wonder wat Jakob vir Tina daardie aand van die ________________ gesê het. biduur
Die graad 8 se Sondagskoolonderwyser is meneer __________________. De Bruyn
Die mense se die dominee het kwaai______________ . honde
Niemand kon by die dominee se ___________________ inkom nie. erf
Wie het net by die dominee se erf ingeloop? Jakob
Dominee Buffel het vir Jakob geleer hoe om aan 'n _________ te klop. deur
Jakob moes nie sommerso by mense se _________ inloop nie. huise
Jakob het na die dominee verwys as die _____________ . oupa
Die dominee se __________ was grys. hare
Waar het dominee Buffel vir Jakob afgelaai? sopkombuis
Wat is die naam van die vrou by die sopkombuis wat vir Jakob al baie gehelp het? Sanna
Van watter vervoer maak Loisie se oom gebruik? perdekar
Toe Jakob by die hoof se kantoor uikom, dra hy 'n _____ met 'n das en hy lyk baie netjies. pak
Toe Jakob by die hoof se kantoor uitkom,is sy ____________ skoon. gesig
Toe Jakob by die hoof se kantoor uitkom, lyk dit of hy __________. glimmer
Jakob bestuur self 'n motor en hy ______________ nie meer nie. ryloop
Toe Jakob by die hoof se kantoor uitkom , was sy gesig nog steeds erg ___________. vermink
Toe Jakob by die hoof se kantoor uitkom, het hy nog moeilik ___________. geloop
Toe Jakob by die hoof se kantoor uitkom, het hy weer vir Tina 'n ____________gegee. boodskap
Wat sê Jakob moet Tina vir juffrou Dale wys? gedig
Waarheen moes juffrou Dale die naweek gaan? Gariepdam
Watter kursus moet juffrou Dale gaan bywoon? klaskamerbeheer
Wie het saam met juffrou Dale die kursus bygewoon? Juffrou Cline
Wat is die skoolhoof se van? Roode
Wat is die EBW en Kuns juffrou se van ? Dale
Wat is die Skeinat en Wiskunde meneer se van ? Leonard
Wat is die Engelse juffrou se van ? Cline
Wat is die Afrikaanse juffrou se van ? Avenant
Wat is die L.O. meneer se van ? Rheeder
Wat is die Biologie meneer se van ? Els
Wat is die MSW meneer se van ? Viljee
Watter graad is die teikengroep van Tina se gedig? agt
Vir wie stel die gedig voor? personeellede
Wat sal Tina vir die koerant teken? spotprente
Hoe voel Tina oor Jakob se dood? hartseer

Nog iemand vir pynappel op pizza Crossword

Type
Crossword
Description

Wat is die seun se naam in die verhaal? Tiaan
By wie leen hy 'n skoolboek? Suzanne
Waarop skryf sy haar adres? kaart
Wie is die ander meisie is by Suzanne se huis? Riami
Watter kleur hare het Riami? pers
Hoe lyk Suzanne se kamer? deurmekaar
Wat het Suzanne se tante gestuur? CD
Waarvandaan kom die CD? New York
Wat het Richard in die byeenkoms gekry? Sporttoekenning
Die boek wat Tiaan moet leen? Natuurwetenskapboek
Watter wysie speel Richard ? The Lion King
Watter sport beoefen Tiaan? swem
Watter instrument speel Tiaan? viool
Watter instrument speel Richard? Klavier
Wat besit Suzanne in haar motorhuis? 'n motorfiets
Hoe oud moet sy wees om te kan ry? sestien
Watter sport speel Richard? rugby
Wat is Tiaan se bynaam vir Richard? Richard met die spiere
Wat drink hulle by Suzaan se huis? Coke
Wat doen Riami wat klik-klak gaan? brei

Voorsetsels Crossword

Type
Crossword
Description

Die boer ry ______ perd op sy plaas te
Hulle juig _______ die oorwinning. oor
Die gebou is _______ die brand. aan
Juffrou praat _____ my met
Hy soek ______ sy potlood. na
Ons was dood ______ die honger. van
Die siek man het _______ die dood omgedraai by
Alles word ______ die voet verkoop voor
Ons speel 'n wedstryd _____ ons buurskool. teen
Gee die geld _____ my vir
Sy verlang _____ haar ma. na
Die soldate veg ______ die vyand teen
Ouma sit _____ die stoel op
Die man klop ______ die deur. aan
Hy is _____ die moeilikheid in
Sy is kwaad ______ my. vir
Moenie ______ vuurhoutjies speel nie. met
Die stout kind neem die huis _____ horings. op
Jan spring _______ die sloot. oor

Die kruppel engel Hoofstuk 1 Crossword

Type
Crossword
Description

Wat is die naam van die plaasskool waar Tina graad 7 voltooi het? Rising star
Vul die ontbrekende woord in die oop spasie in. Tina wil _____________ met die hoop op 'n beter toekoms en opvoeding. wegloop
Waarheen is Tina op pad? Kaapstad
Op watter manier beplan Tina om Kaapstad toe te gaan? ryloop
'n Motor hou stil en 'n seun klim uit. Wat is die seun se naam? Jakob
Hoe lyk die seun. Vul die ontbrekende woord in. Hy is _____________ en hy stink. vuil
Hoe lyk die seun. Vul die ontbrekende woord in. Daar is ______________ tussen sy neus en mond. rowe
Hoe lyk die seun. Vul die ontbrekende woord in. Sy vel is droog en hy het geen ooghare of ____________________ nie. wenkbroue
Hoe lyk die seun. Vul die ontbrekende woord in. Sy ____________________ oog traan. skeefgetrekte
Wat is die naam van Stefaans Marais se plaas? Engelsplaas
Ant Lya is Stefaans Marais se _____________________. huishulp
Hoe oud was Tina se ma toe Tina gebore is? sestien
Tina se ma sê dat Tina 'n _______________ is. mistyk
Hoe laat Tina se ma haar voel oor die feit dat sy gebore is? skuldig
Pa At is Tina se _________________________. grootmaakpa
Pa At is Tina se _________________________. stiefpa
Tina vra vir Stefaans Marais vir geld om _____________________ toe te gaan. dorpskool
Waarvoor moet Stefaans alles betaal? skoolgeld
Waarvoor moet Stefaans alles betaal? koshuis
Waarvoor moet Stefaans alles betaal? boeke
Waarvoor moet Stefaans alles betaal? skoolklere
Waarvoor moet Stefaans alles betaal? toiletware
Waarvoor moet Stefaans alles betaal? sakgeld
In watter taal gaan Tina in die ander skool leer? Afrikaans
In watter taal het Tina by die plaasskool geleer? Engels
Tina se suster se naam is______________ . Maaghret
Tina se broor se naam is ______________ Klein At

Die kruppel engel hoofstuk 2 Crossword

Type
Crossword
Description

Kies die korrekte antwoord. Ma Lettie is(frusteerd/geskok/kwaad) as sy hoor Tina wil na die dorpskool gaan. kwaad
Vul die ontbrekende woord in . By Rising star kry Tina alles _____________. verniet
Tina het ook________________ skool toe en terug. vervoer
Watter tipe werk wil Tina nie eendagdoen nie. huiswerk
Ma Lettie sê Tina is baie ________________. (klagte) lui
Wat leer die dorpskool nie vir die kinders nie naaldwerk
Wat het Tina se ma op haar uitgegooi toe sy sê sy het by Stefaans Marais geld gevra vir skool? waswater
Tina se boetie se naam is__________________. Klein Attie
Tina se sussie se naam is_____________________. Maaghret
Vul die ontbrekende woord in . tina besef nadat haar ma haar so geslaan het dat Stefaans Marais haar _______________________ pa is. biologiese
Tina lyk anders as die ander bruin kinders omdat haar pa ___________ is. wit
Hoe oud was Ma lettie toe sy swanger geraak het met Tina? sestien
Vul die ontbrekende woord in. Ma Lettie het vir Tina 'n leuen oor haar biologiese pa vertel. Sy het gesê dat Tina se pa 'n _________________ van die Kaap was. Slams
Vul die ontbrekende woord in. Ma Lettie het vir Tina 'n leuen oor haar biologiese pa vertel. Sy het gesê dat Tina se pa ______________ is. dood
Vul die ontbrekende woord in. Ma Lettie het vir Tina 'n leuen oor haar biologiese pa vertel. Sy het gesê dat sy nie Tina se pa se __________________ geken het nie. familie
Ma Lettie wil nie oor ______________________ praat nie. Jakob
Op wie se plaas werk Pa At? Coetzee
Watter tipe werk doen Pa At? arbeider
Wanneer Pa At baie kwaad is, kry hy _______________. stilstuipe
Ma Lettie sê dat Pa At net ________________ drink. naweke
Waarvoor is die geld wat die prokureur elke maand vir Ma Lettie inbetaal? onderhoudgeld
Wie is die meeste van die tyd dronk? Ant Merlin
Wou Pa At met 'n mes steek. Evaan
Oom Ketot se vrou? Ant Sanna
Die bruin woonbuurt se naam. Van Noodt

Clint Eastwood Crossword

Type
Crossword
Description

Wie is die hoofkarakter? Clinteastwood
Wat is sy nefie se naam? Budde
Wat is sy suster se naam? Heidi
Wat is oupa Gammie se regte naam en van? Gamtooshammerslag
Na watter episode het hulle besluit om nie weer met Kiewiet ‘n weddenskap aan te gaan nie? Na die .......... tarentaaljag
Wie het die Griekwas geleer om dieretaal te praat? Die .............. waterslang
Hoe het Kiewiet se ouers en boetie gesterf? motorongeluk
Daar was ‘n ............... presies reg bokant die plaas, terwyl die res van die Karoo wolkloos was. wolk
Wat is Clint Eastwood se hond se naam? Walkabout
Wat laat Clint Eastwood se hond nies? peper
Wat is die karakter met die goue lokke se naam? lordpinionblue
Waarna soek Lord Blue en Mr TheoBold? Na die .......... deathray
Waarop ry oupa Gammie? skerpioen
Waarmee skiet Lord Blue die waterslang op die einde wat maak dat hy verdamp? vaporbullets
Wat doen oupa Gammie aan Jan Prinsloo en Walkabout toe hulle wou baklei? Hy ............. hulle. hipnotiseer
Watter musiek borrel uit die Zwppelin uit? orrelmusiek
Wie is die skrywer van die boek? pieterverwey

Blokkiesraai Graad 8-12 Crossword

Type
Crossword
Description

Watter boek in die Bybel kom na Jeremia? Klaagliedere
Een van die opdragte wat God die mens gegee het? Genesis 1:28 Heers
Wie was Noag se Vader? Genesis 5:28-29 Lameg
Jona was 'n....? Hebreër
Simson moes die Israeliete uit die mag van die................red? Rigters 13:5 Filistyne
Wie moes help om Jesus se kruis te dra? Matteus 27:32 Simon
Een van die verkenners? Numeri 14:6 Kaleb
Ons nuwe koster is oom....? Tommie
Wat was Josef se Vader se naam? Genesis 37:1-2 Jakob
God het die mens uit die tuin van Eden uit gestuur onder andere, omdat hy bang was hulle eet van hierdie boom. Die boom van die .....? Lewe

afrikaans Crossword

Type
Crossword
Description

die teenoorgestelde van onselfugtig selfsugtig
pappa ________ my baie met lekkers bederf
ek ry op my ________ na die skaatsplankpark skaatsplank
Aleks het gevra vir n PS maar pappa het ___________ geweier
Lucy was kwaad en ________ vir Piet nors
Ek het my pa ___________ om na my vriend toe te gaan gesmeek
Pappa wou my nie na my vriend toe vat nie, nou voel ek ____________ teneergedruk
Ek is _____________ dat pappa vir my gejok het teleurgesteld
Ek is baie _____________ by die huis verveeld
Ek was baie ______ toe pappa vir my n geskenk gee verras
Ek het n houdingsverandering gemaak om my maats terug te kry houdingsverandering

Die kruppel engel Hoofstuk 7 Worksheet

Type
Matching Worksheet
Description

Wat was vir Tina die hoogtepunt die middag toe hulle dorp toe mag gaan? biblioteek
Kies die korrekte antwoord. Tina kon nie 'n boek uitneem nie omdat sy op die (dorp / plaas) woon. plaas
Juffrou Dale verduidelik dat sy in die ____________ op die dorp woon. koshuis
Hoeveel rand het juffrou Dale daardie middag vir Tina geleen wat Tina moes terugbetaal? dertig
Hoeveel sakgeld kry Tina 'n week? vyfrand
Loisie en Lindiwe het eerder na die ______________ op die gegaan as die biblioteek. winkeltjies
Juffrou Dale ____________ Tina op haar kuns en Afrikaanse gedig. komplimenteer
Elke kind het in die EBW-klas 'n _____________ gekry om te vermeerder en moes na twee weke verslag doen op wat hulle gedoen het of die geld teruggee. vyfrandmuntstuk
Vul die ontbekende woorde in. Op 'n middag kyk Tina na 'n kinderprogram oor geldsake. Die tiener was ____________ as Japie. Jakob
Hy lyk nie so _______________ so wat sy hom onthou nie. sleg
Die ______________ is sagter. littekens
Sy vel lyk _____________ . gesond
Die oor is ____________ genoeg om sy gesig interessant te maak. oneweredig
Hy praat, eienaardig, maar nie __________________ nie. onverstaanbaar
Sy boodskap is dat _________________ die sleutel tot finasiele sukses is. samewerking
Wat het Tina by Oumies leer maak? yskaskoekies
Tina en haar vriendinne kon hulle geld saamsit en die koekies maak en daarna die ________________ deel. wins
Die koekies het hulle in ___________-hulle se kombuis gemaak. Hanmarie
Die meisies hoef nie vir Hanmarie se ma ______________ vir die yskas te betaal nie. huur
Wat noem Tina-hulle die koekies? tjokbrokke
Die koekies het in die eerste __________ minute uitverkoop. vyf
Die koekies was 'n groot _____________. sukses
Waar wag Stefaans Marais daardie middag om Tina huis toe te vat? Voor die... koshuis
Waaroor was Simpiwe en Phakama onseker en dit het bygevoeg dat hulle nie na die dorpskool wou gaan en klaar maak met skool nie? vervoer
Wat besluit Tina om daardie naweek huis toe te vat. wasgoed
Wat het Stafaans vir hulle gekoop toe hy by die kafee stop. slaptjips