Type
Matching Worksheet
Description

leeu king
stert tail
poot paw
brul roar
grom growl
wond wound
swaarkry hardship
doodbenoud terrified
smeek beg
blitssnel lightning fast

Die leeu en die muis Word Search

Type
Word Search
Description

goeie
trots
vriende
brul
tande
knaag
klein
groot
help
vriendelik
vang
net
jagter
leeu
muis

Die leeu en die haas Word Search

Type
Word Search
Description

kinders
hande
klap
belowe
mooi
skoolhoof
dink
baas
boom
voet
liewer
blare
weg
moed
skreeu
kos
bos
bring
koning
sterk
plaas
krul
brul
konsert
leeu
haas
raai
almal
tafel
tas
juffrou
begin
agtuur

Blokkiesraaisel Crossword

Type
Crossword
Description

Watter dier is die grootste dier in die wereld? olifant
Watter dier is die vinnigste dier in die wereld? jagluiperd
Wat is die engels naam vir 'n leeue? lion
Watter bokkie bly op die kranse? Klipspringer
Watter dier het melk gemaak? koei
Watter dier het eiers gemaak? hoender
Die naam vir die aapie dat bly in die Cederberg? Bobbejaan
Die dier dat kyk soos 'n muis dat bly op die kranse? Dassie
Die dier met kolle in die Cederberg? Luiperd
watte diere maak spinneraak? spinnerkop
watte diere het n stinger op sy stert? skerpion
watte reptiel het nie bene nie? slang
die diere dat bly in die water? vis
watter dier leef in sy kop? skilpad
watter dier het twee horings op sy neus? renoster
watte diere spring in die water? padde
watter dier vlieg? Voel
Watter klein dier hou van kaas? muis

Blokkiesraaisel Crossword

Type
Crossword
Description

Afrikaans vir "how much" hoeveel
Meervoud van hok hokke
Afrikaans vir "when" wanneer
Meervoud vir muis muise
Meervoud van raam rame
Verskleining vir wond wondjie
Verkleining vir hart hartjie
verkleining vir das dassie
Verkleining vir lip lippie
Verkleining vir perd perdjie
Verkleining vir bok bokkie
Afrikaans vir "left" links
Afrikaans vir "next to" langs
Antoniem vir warm koud
Antoniem vir mooi lelik
Sinoniem vir woedend kwaad
Sinoniem vir gou vinnig

Blokraaisel - Diere Crossword

Type
Crossword
Description

Dit lê eiers Hoender
Hierdie dier kan melk produseer Koei
Het vere en kan vlieg Voel
Dit het swart en wit strepe Zebra
Die langste dier ter wêreld Kameelperd
Die "Koning van die Oerwoud" Leeu
'n Volwasse paddavissie Padda
Dit maak heuning en kan jou blik By
Dit het vinne en leef in die see Vis
Dit het twee bultjies op sy rug Kameel
Pienk met 'n krullerige stert Vark
Hierdie dier produseer wol Skaap
Dit blaf Hond
Hierdie dier is in bome gevind en is naglewend Uil
Het skubbe en beweeg op die grond Slang
Grys, groot en het 'n lang slurp olifant
Hierdie dier het 'n ivoorhoring en is baie bedreigde spesie Renoster
Dis geel, het swart kolle en is baie vinnig luiperd
Verteenwoordig ons nasionale rugbyspan springbok
Baie sterk, en histories gebruik vir vervoer Perd

Diere Crossword

Type
Crossword
Description

Hierdie dier blaf Hond
hierdie dier is bang vir honde kat
Hierdie diertjie woon in 'n tenk kan nie sonder water gaan nie vis
Dit is groot en baie mense het n pop wat soos dit lyk beer
Dit is die koning van die wilde leeu
Dit het n baie lank neus olifant
Dit het nie bene nie en seil op sy mag slang
Dit is n man hoender haan
Dit is n vroulike hoender hen
Dit is n vroulike hond teef
Hierdie dier is klein en hou van kaas muis
hierdie dier vlieg en het vere voel
hierdie is gebruik om op te ry perd
hierdie dier se nek is baie lank kameelperd
Hierdie dier het die selfe naam soos ons se nasionale rugby span springbok
Hierdie gee vir jou spek Vark
Die baba naam vir hierdie dier is lam skaap
hierdie die is baie stadig en het n dop skilpad
hierdie dier gee vir jou melk koei
Hierdie dier is groen en spring baie hoog padda

Terrifying Tornadoes Word Search

Type
Word Search
Description

Warning
Tornado Alley
Sirens
Safety
Rotating
Path
Lightning
Disaster
Destructive
Danger
Cyclone
Radio
Vortex
Funnel
Wind
Rain
Shelter
Dark
Clouds
Hail
Cellar
Storm
Terrifying
Tornadoes

PAW PATROL Word Search

Type
Word Search
Description

Tail
Wag
Dogs
Neff
Morgan
Tracker
Rocky
Sky
Zumma
Chase
Rubble
Marshall
paw patrol

Dieregeluide Crossword

Type
Crossword
Description

'n Haan ............ kraai
'n Kat .......... miaau
'n Leeu .......... brul
'n Perd ................. runnik
'n Koei ............ bulk
'n Donkie .......... balk
Watter dier kekkel ? hen
Watter dier piep? kuiken
Watter dier kwaak ? padda
Watter dier blaf ? hond

Afrikaans Meervoude en Trappe Van Verlykking Blokkiesraaisel Crossword

Type
Crossword
Description

Die Victoria watervalle is (groot) as die Eiffel Tower grooter
Dit was (baie koud) toe ek berg Everest geklim het yskoue
Toe ons in die Serengeti was moes ons 'n (baie nuut) "land rover" kry. splinternuwe
Dit het klein (druppels) gereer toe ek by "Trappe toe Hemel" was. druppeltjies
Die Groot Muur van China is (baie oud) stokoud
Madagascar is a baie mooi plek met baie mooi (skepe) skipppies
Ons vakansie van Dubai toe die (duur) van al ons vakansies duurste
In die Groot Koraalrif is baie (vis) visse
Toe ek by die Hwange Nationele Park het ek baie Kori Busters gesien. KoriBustertjies
Ek het drie mooi (foto) van die luiperd in die boom. fotos
Al my (buurman) is op vakansie in Amerika. bure
Die bloed rivier is nie (baie rooi) nie bloedrooi
Die (goed) plek in die wereld is Italy beste
Ons sien twee (leeu) in die bosveld leeus
Op die tafelberg die mis is (wit) spierwit
Die boot van Mauritius was( blou) potblou
In die Okavango in Botswana ons sien 'n aap met twee (piesang) in sy hande piesange
Toe ek in Rio De Janiero die (polisieman) het my gestop. polisie
al my (ouma) is op vakansie oumas
al my (oupa) is in Spain nou oupas