This printable matching worksheet has 10 questions and answers to match. This matching worksheet is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Hy ____________ die hele tyd oor nonsens.
Hy het 'n ___________ deur die ruit gegooi.
Wanneer die _________ lui moet ons in ons rye aantree.
Die olifant is groot, maar die muis is __________.
Pienk is my gunsteling ______________.
Bo-oor die ___________ is 'n groot brug.
Ek is _________ met my werk.
Ons hou daarvan om met die _____________ te speel.
Die kinders hou daarvan om te _____________ op die klimraam.
Die plastiek ___________ vas aanmekaar.