This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 3 to 4 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Ek dra dit aan my een voet
Ek gooi dit soms oor my kos
My bank is daarvan gemaak
In die winter is dit baie . . .
Ek loop deur die donker . . .
Ons gooi dit oor ons hotdogs
Juffrou merk dit verkeerd
Dit word gemyn en juwele word daarvan gemaak
Mamma maak so iets oor Kersfees
Ek gebruik dit om goed aanmekaar vas te bind