This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 5 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Wie besit die antieke juwelierswinkel?
Sy is sestien jaar oud en baie naief.
Sy hou van skinder en weet wat in almal se lewe gebeur.
Sy is 'n middeljarige, eiesinnige oud-onderwyseres.
Hy is 'n ongewone outjie en baie verlief.
Hy het die slot in mnr. Solly se winkel reggemaak.
Sy hou nie daarvan wanneer mense vals beskuldig word nie.
Het Maria en Nella se bestelling gebring.
Sy is Danny se ouma en ken vir Maria
Danny is oorspronklik van watter plek.