Welkom in die badkamer... Jou foon vergeet? Word Search
Type
Word Search
Description

Toiletpapier
Badkamer
Handoek
Borrels
Stinkie
Herhaal
Tinkel
Borsel
Skoon
Tande
Skrop
Stort
Dames
Trek
Seep
Vuil
Mans
Mik
Sit
Bad
Was

Woorde wat met -rt eindig. Crossword

Woorde wat met -rt eindig.  Crossword
Type
Crossword
Description

As ek vuil is en ek wil skoon word, dan kan ek bad of __________.
Dit is 'n baie donker kleur, soos die nag.
'n Koei waai met sy ______ die vlieë weg.
Lank of _______.
Dit klop binne in jou lyf.
As 'n vorm in vier dele gedeel word.
Dit is 'n ander woord vir koek.
As ons ietsie vir ander mense opvoer, dan hou ons 'n _____________.
As ek iemand bly pla, dan ________ ek hom.
Dit is die derde maand van die jaar

Lara se blokkiesraaisel Crossword

Lara se blokkiesraaisel Crossword
Type
Crossword
Description

Waarmee borsel jy jou tande?
Waarmee vee jy die vloere?
Waarop maak mamma die kos gaar?
Waar bly jy?
Hoe oud is jou boetie?
Wat is jou naam?
Wat is Ouma Ella se van?
Hoeveel nefies het jy?
Hoeveel niggies het jy?
Wat dra jy aan jou arm wat sê hoe laat dit is?
Wat noem jy die bril wat jy in die somer dra vir die son in jou oë?
Kinders in Brackenfell Laerskool word so genoem.

Prente blokraai Crossword

Prente blokraai Crossword
Type
Crossword
Description

In watter vertrek kry jy dit?
In watter vertrek kry jy dit?
..... en vurk.
Waar gebruik jy dit?
Waaruit drink jy dit?
Waarin maak jy dit?
In watter vertrek sal jy dit kry?
Waarop gebruik jy dit?
Waarin gooi jy afvalpapier?
Strykyster en?
Waarvan hang dit?
Jy lees daaruit.
Waar bêre jy dit?
In watter vertrek kry jy dit?
Wat noem jy dit?
Wat maak jou in die oggend wakker?
en stoel?
Waar gebruik jy dit?
Wat hang voor die venter?
Waar bêre jy dit?
Wat noem jy kussings, lakens, komberse ens?
borsel en....?
koppie en ...... ?

Beroepe Crossword

Beroepe Crossword
Type
Crossword
Description

Persoon wat 'n bus bestuur.
Persoon wat jou siek hond gesond sal maak.
Persoon wat lekker kos kook.
Persoon wat my tand kan trek.
Mevrou Jones leer kinders op skool.
As ek siek voel gaan sien ek die persoon.
Jy bel my om 'n brand te kom blus.
Ek is baie trots op my mooi tuin.
Ek bekerm jou teen diewe en skelms.
As jy nie die bord mooi kan sien nie gee ek vir jou 'n bril.

Intensiewe Vorms Crossword

Intensiewe Vorms Crossword
Type
Crossword
Description

so lyk die grasperk
net gister gekoop
nie vuil nie
in die water geval
soos Usain Bolt
in die middel van die winter
geen maan of sterre nie
my gesig as ek bloos
ek het nou net die Argus gery
ons sit so as ons vir die spook wag
baie, baie kwaad
glad nie bitter nie
glad nie sag nie
vlamme
nie spierwit nie
die beeste in die droogte

BLOKKIESRAAISEL Crossword

BLOKKIESRAAISEL Crossword
Type
Crossword
Description

Die tiende maand van die jaar
Die vierde maand van die jaar
Die persoon wat tande regmaak
Die dag na Saterdag
Die seisoen wanneer ons swem
Die seisoen na winter
Die persoon wat 'n gedig skryf
Die persoon wat ander lande besoek
Jy eet dit saam met koffie/tee
Die eerste ete van die dag
Die laaste ete van die dag
Die maaltyd in die middel van die dag
Een woord vir "in die aand"
Die persoon wat die skool bestuur
Die meervoud van "kind"
Die verkleinwoord van "kind"
Die meervoud van "speelding"
Ek eet met 'n mes en 'n __________
Baie moeg is ______________
Baie duur is _______________
Die antoniem vir "vinnig"
Die antoniem vir "baie"
Die persoon wat jou onderrig
Goed, beter , die _________________
Die vroulike vorm van "buurman"
Die mervoud van "buurman"
Mens gaan eers na die _______________ en dan na die hoëskool

Die Raaisel van die Pratende Broek Crossword

Die Raaisel van die Pratende Broek Crossword
Type
Crossword
Description

Vossie se regte naam.
'n Dier wat blaf.
'n Vraagwoord op bladsy 12.
Jy kan daarop sit.
Marieta los dit op.
Jy kan somme daarop uitwerk.
Meneer Burger verloor dit baie.
Dit wys vir jou die tyd.
Jy kan daarmee bel.
Jy trek dit aan jou voete.
Dit is 'n siekte.
Iemand wat diewe vang.

CORONA WOORDSOEK Word Search

CORONA WOORDSOEK Word Search
Type
Word Search
Description

twintigsekondes
selfisoleer
gesigmasker
koronavirus
aanraking
kwarantyn
hospitaal
sanitizer
negatief
positief
handewas
simtome
gesond
dokter
skoon
koors
siek
seep

Woord Soek Word Search

Woord Soek Word Search
Type
Word Search
Description

Van Schalkwyk
Helderwater
Silver Moon
Bruidegom
Beesboud
November
Pikkewyn
Thailand
Borrels
Nagmaal
Liefde
Welkom

Homofone Crossword

Homofone Crossword
Type
Crossword
Description

Jy _________ elke middag jou huiswerk doen.
Die dapper soldaat het baie ________ om in die oorlog te veg.
Hulle eet _________, vleis en aartappels.
Ons ________ per motor na Kaapstad.
Jou _______ klop in jou bors.
Die vloer is so __________ soos 'n klip.
Iemand wat baie geld het is __________ .
_______________ na die sterre.
Onthou om jou vuil kosblik uit jou tas te _________ .
Die ________ het ons vensters stukkend geslaan.
Die ________ waarop ek ry het 'n pap wiel.
'n Ander woord vir netjies, _________.
Ek gaan, ______ jy moet bly.
Die vee is ________, want dit is baie droog.
'n Hond is 'n goeie _________ .
Daardie skoene is baie ____________ .