Type
Word Search
Description

botter
sout
kaas
suiker
bakpoeier
vleis
eiers
melk
pannekoek
wors
koeldrank
roomys

Gesonde en ongesonde kos Bingo Cards

Type
Bingo Cards
Description

brood
appel
melkskommel
melk
skyfies
eiers
vis
hoender
koeksuster
jogurt
roomys
blaarslaai
botter
graanpap
neute
wortels
eiervrug
koekies
kaas
pizza
pasta
waatlemoen
gaskoeldrank
water

    Customize    

Blokkiesraaisel Crossword

Type
Crossword
Description

Watter dier is die grootste dier in die wereld? olifant
Watter dier is die vinnigste dier in die wereld? jagluiperd
Wat is die engels naam vir 'n leeue? lion
Watter bokkie bly op die kranse? Klipspringer
Watter dier het melk gemaak? koei
Watter dier het eiers gemaak? hoender
Die naam vir die aapie dat bly in die Cederberg? Bobbejaan
Die dier dat kyk soos 'n muis dat bly op die kranse? Dassie
Die dier met kolle in die Cederberg? Luiperd
watte diere maak spinneraak? spinnerkop
watte diere het n stinger op sy stert? skerpion
watte reptiel het nie bene nie? slang
die diere dat bly in die water? vis
watter dier leef in sy kop? skilpad
watter dier het twee horings op sy neus? renoster
watte diere spring in die water? padde
watter dier vlieg? Voel
Watter klein dier hou van kaas? muis

SOETKOEKIES Bingo Cards

Type
Bingo Cards
Description

soet
koekie
meel
suiker
botter
geursel
bakpoeier
sout
roer
bak
rol
deeg
eier
bakker
kombuis
oond

    Customize    

Grootveeboerdery: Word Search

Type
Word Search
Description

Room
Gesondheid
Masjiene
Suur
Kieme
Verpakking
Beeste
Produk
Suiwelfabriek
Roomys
Jogurt
Botter
Kaas
Plaas
Vleis
Grootveeboerdery
Suiwelprodukte
Koeie
Melk

Verstaan en ken jou nutriente. Crossword

Type
Crossword
Description

Chemiese samestelling van suikers ? C H & O atome
Monosakkariede staan ook bekend as watter suikers ? Enkelsuikers
Yt wat bestaan disakkariede Monosakkariede
Deur wat word fruktose gemetaboliseer Lewer
In watter voedsel soorte word laktose aangetref ? melkprodukte
In watter drankies word glukose aangetref ? Energieverskaffend
In watter soort produkte word laktose aangetref Suiwelprodukte
Wat is die vertakte vorm van styslel? Amilopektien
Een van die voedsel bronne ryk aan stysel? Aartappels
Dieetbronne van vesel sluit in ? Vrugte en groente
Dames met die ouderdom 19-50 jaar moet hoeveel gram vesel in neem per dag? 25g
Hoeveel gram vesel moet mans in neem met die ouderdom 19-50 jaar per dag? 38g
Bevolkings wat nie genoegsame vesel in neem staan 'n groter kans vir watter siektes? Chroniese
Chemiese samestelling van vette? CH & O atome
Botter is watter soort vetsuur? Versadige
Olyfolie, kanola olie en neute is watter soort vetsure? Onversadige
Van wat is sterole af gesintetiseer? Asetielkoensiem
Vleis, eiers en vis word in watter sterole gevind? Voedsel
Plantsterole sluit in plantolies, sade en? Neute
Wat is die algemeenste sterool? Cholestrol

MY HART IS 'N HAMBURGER deur Jaco Jacobs Word Search

Type
Word Search
Description

eet
dors
slaai
aartappels
spur
koeldrank
hamburgers
gemorskos
honger
kaas
duur
heerlike

ons kook kos Word Search

Type
Word Search
Description

pan
gebak
pizza
lekker
bak
oond
lepel
tamatie
ham
kaas
koekmeel
broodmeel
meel
olie
water
suiker
peper
sout
kitsgis
gis
deeg
roer
mengbak
meng
kos
kook

Goed wat ek op my broodjie wil hê Word Search

Type
Word Search
Description

Stroop
Heuning
Salami
Komkommer
Tuna
Avocado
Kaassmeer
Polony
Eier
Maalvleis
Bacon
Marmite
Nutella
Sandwich Spread
Konfyt
Peanut butter
Ham
Kaas
Tamaties
Botter

Module 6 Crossword

Type
Crossword
Description

Brood isonka
Botter ibhotolo
Margarien imajarini
Konfyt ijem
Steak isiteki
"Sausage" isoseji
Wors ivosi
Sout ityuwa
Peper ipepile
Mielies umbona
Pampoen Ithanga
Lemoen i-orenji
Suurlemoen ilamuni
Perske ipesika
Aartappels Iitapile
Patats ibhatata
Kos UKUTYA
Heuning ubusi
Sjokolade (bonus) itshokoleti
Maggies Tyhini

Versamelname Crossword

Type
Crossword
Description

ʼn Versameling visse Skool
ʼn Klomp rowers saam noem ons 'n bende
ʼn Klomp wasgoed bymekaar noem ons ʼn bondel
ʼn Klomp vrugtebome noem ons ʼn boord
Koppie, pierings en borde is breekgoed
Lakens, komberse en slope is beddegoed
Koffie, tee en suiker is kruideniersware
Hoenders, eende, ganse en kalkoene is pluimvee
Mense wat na ʼn wedstryd kyk is toeskouers
Mense wat aan dieselfde kerk behoort is ʼn gemeente
Koffers en pakkies noem ons bagasie
Al die onderwysers /-esse by dieselfde skool is die skoolpersoneel
ʼn Klomp mense op ʼn skip is die bemanning
Penne en potlode is skryfbehoeftes
ʼn Broeisel eiers
ʼn Vloot skepe
ʼn _________ vrugtebome Boord
ʼn __________ brood Baksel
ʼn _________ bye, sprinkane Swerm
ʼn ________ woonstelle. Blok
ʼn ________ berge. Reeks
ʼn _______ sing vir ʼn gehoor Koor