Type
Crossword
Description

This crossword contains the following questions and answers:

Dylan se gunsteling rekenaar speletjie Dota
Bruid se nuwe laaste naam Visagie
Aantal jare saam Driejaar
Eerste troeteldier se naam Rex
Tweede troeteldier se naam Luna
Chantel se gunsteling drankie Potencensprite
Dylan se gunsteling drankie Brandewyn
Chantel se beroep Medieserep
Dylan se beroep Tekenaar
Watter maand het Dylan Chantel gevra Augustus
Troue besteming Die groen akker
Waar is Dylan gebore Pretoria
Waar is Chantel gebore Virginia
Bruid se gunsteling sport Netbal
Bruidegom se gunsteling sport Krieket
Kleure van die troue is marsala en Grys

    Customize    

N Stukkie van ons Crossword

Type
Crossword
Description

This crossword contains the following questions and answers:

Nuwe laaste naam Visagie
Chantel se beroep Medieserep
Dylan se gunsteling rekenaar speletjie Dota
Aantal jare saam Driejaar
Eerste troeteldier se naam Rex
Tweede troeteldier se naam Luna
Chantel se gunsteling drankie Potencensprite
Dylan se gunsteling drankie Brandewyn
Dylan se beroep Tekenaar
Watter maand het hy die groot vraag gevra Augustus
Troue besteming Die groen akker
Waar is Dylan gebore Pretoria
Waar is Chantel gebore Virginia
Bruid se gunsteling sport Netbal
Bruidegom se gunsteling sport Krieket
Kleure van die troue is marsala en Grys

    Customize    

Hoe goed ken jy jou bruid en bruidegom? Crossword

Type
Crossword
Description

This crossword contains the following questions and answers:

Hond van Bruid en Bruidegom se naam? Snowy
Bruid se nuwe Van ? Reyneke
Bruidegom se naam? Jaco
Bruid se naam? Melissa
Daar is ____ strooimeisies Drie
Bruidegom se gunstelling kleur Groen
Suster van Bruid se naam? Kyla
Naam van die venue waar die paartjie trou Anderland
Bruidegom se verjaarsdag maand Junie
Bruid se verjaarsdag maand November
In watter dorp gaan die paartjie bly? Klerksdorp

    Customize    

Hoe goed ken jy die bruidspaar? Crossword

Type
Crossword
Description

This crossword contains the following questions and answers:

Waar het ons ontmoet? Tannebraai
Waar het ons studeer? Tuks
Waar het ons verloof geraak? Frankryk
Waar hou ons wittebrood Mauritius
Wat is die bruid se nooiensvan? Strydom
Hoeveel susters het Martinette? Twee
Waar was Martinette op skool? Monnas
Waar was Dewan op skool? Noordheuwel
Hoeveel broers het Dewan? Een
Wat is Martinette se beroep? Mondhigienis
Wat is Dewan se beroep? Tandarts
Wat is Dewan se gunsteling warm drankie? Milo

    Customize    

Liefde is 'n raaisel Crossword

Type
Crossword
Description

This crossword contains the following questions and answers:

In watter koshuis was Tiaan op Universiteit Overs
Wat is Tiaan se gunsteling drankie? bier
Wat is Corlia se ma se naam? Santie
In watter koshuis was Corlia op Universiteit? Monica
Wat is Corlia se gunsteling kos? sushi
In watter dorp was Corlia gebore? Otjiwarongo
Wat is Tiaan se oudste suster se man se naam? Jaco
Waar het Tiaan vir Corlia gevra om te trou? Mauritius
Watse item het Tiaan in atletiek gedoen? hekkies
Wat is die naam van die plaas waarop die troue gehou word? Kamkoes

    Customize    

Blokkiesraaisel Liefde Crossword

Type
Crossword
Description

This crossword contains the following questions and answers:

Bruidegom se universiteitskoshuis Huis Voortrekker
Bruid se broer Daniel
Bruidegom se jongste suster Carla
Bruid is gebore in Trichardt
Bruid se pa Arnold
Bruidegom se ma Miekie
Bruidegom se droom kar Audi
Bruid speel instrument Fluit
Bruidegom sing in koor TUKS Camerata
Bruidegom se gunsteling ete Lasagne
Bruid se nuwe van Zastron
Bruid se verjaarsdag maand Desember

    Customize    

MO&SS Crossword

Type
Crossword
Description

This crossword contains the following questions and answers:

Die bruidspaar se beroep Onderwyser
Bruidegom se noemnaam Hoender
Bruidegom se Geboorteplek Carletonville
Bruid se Geboorteplek Pretoria
Skool waar hulle ontmoet Sonitus
Bruid se troetelnaam Juffrou
Die bruid sê dit vandag Ja
Bruidegom se ma se naam Wilna
Bruid se ma se naam Birgit
Bruidegom se van Oberholzer
Bruid se van Davidtz
Die bruidegom eet dit nie Uie
.... is waar dit hart is Huis
Hoeveel jaar ken die twee mekaar Sewe
Hy sit dit aan an vinger Ring
Jy mag nou maar die bruid Soen
Mejuffrou word vandag... Mevrou

    Customize    

Trou Crossword

Type
Crossword
Description

This crossword contains the following questions and answers:

Afkorting vir sa lugdiens Sal
3de persoon meervoud Julle
1 ste persoon meervoud Ons
Sirkel Ringe
Veilig Bewaar
Ouma se naam Vera
Oupa se naam Tommie
Eerste moss kind Leon
Gunsteling kleindogter se naam Bianca
Wat gaan bianca se nuwe van wees Senekal
Nuwe skoonkleinkind se naam Jean
Bianca se fave wilde dier Olifant
By watse skool het oupa gewerk Voorpos
Tydskrif wat weekliks uitkom Huisgenoot
Watse maand het j&b verloof geraak Desember
Waar wil bianca baie graag bly See
Mama se gunsteling poeding Creme brulee
Watae dier het morne Ringnek papagaai
Watse maand gaan j&b trou Maart
Watse straat bly die du preezs Bettystraat
Watse kleur is jenca se gordyne Grys

    Customize    

HL Blokraai Crossword

Type
Crossword
Description

This crossword contains the following questions and answers:

Lisa se geboorte dorp Newcastle
Henning het hierdie berg uitgeklim Kilimanjaro
Henning se rugbyspan Cheetahs
Lisa se gunsteling stad Londen
Henning se oupa se beroep Dominee
Lisa se Hoërskool Voortrekker
Waar bly Lisa se ouers? Richardsbaai
Wat is ons blomme meisie se naam? Jane'
Venue se naam Fraaigesig
Liedjie: "Where it began..." Sweet Caroline
Kursus wat hul albei gedoen het Metamorpho
Lisa se gunsteling kleur Groen
Wittebrood Bestemming Natures Valley
Waar het Henning die groot vraag gevra? Hermanus
Wat is die kleur van Lisa se gunsteling truitjie Kapoen
Henning se kinder held Swartkat
Henning is allergies vir.... Bye
Wat wou Lisa haar tweede naam maak? Gideonette
Wat braai Henning graag? Alles
Watter kar ry Henning? Toyota
William se Zoom naam? Big Biceps
Wat doen Eugene graag? Huil
Hoeveel tone het Pa Hendrik? Agt
Wie op die troue is die oudste? Lila
Hoe bestel Braam sy ontbyt? Bruin Hard
Henning se broer se naam? Ockert
Henning se weird bynaam vir Lisa Bapsfontein

    Customize    

Die kruppel engel Hoofstuk 1 Crossword

Type
Crossword
Description

This crossword contains the following questions and answers:

Wat is die naam van die plaasskool waar Tina graad 7 voltooi het? Rising star
Vul die ontbrekende woord in die oop spasie in. Tina wil _____________ met die hoop op 'n beter toekoms en opvoeding. wegloop
Waarheen is Tina op pad? Kaapstad
Op watter manier beplan Tina om Kaapstad toe te gaan? ryloop
'n Motor hou stil en 'n seun klim uit. Wat is die seun se naam? Jakob
Hoe lyk die seun. Vul die ontbrekende woord in. Hy is _____________ en hy stink. vuil
Hoe lyk die seun. Vul die ontbrekende woord in. Daar is ______________ tussen sy neus en mond. rowe
Hoe lyk die seun. Vul die ontbrekende woord in. Sy vel is droog en hy het geen ooghare of ____________________ nie. wenkbroue
Hoe lyk die seun. Vul die ontbrekende woord in. Sy ____________________ oog traan. skeefgetrekte
Wat is die naam van Stefaans Marais se plaas? Engelsplaas
Ant Lya is Stefaans Marais se _____________________. huishulp
Hoe oud was Tina se ma toe Tina gebore is? sestien
Tina se ma sê dat Tina 'n _______________ is. mistyk
Hoe laat Tina se ma haar voel oor die feit dat sy gebore is? skuldig
Pa At is Tina se _________________________. grootmaakpa
Pa At is Tina se _________________________. stiefpa
Tina vra vir Stefaans Marais vir geld om _____________________ toe te gaan. dorpskool
Waarvoor moet Stefaans alles betaal? skoolgeld
Waarvoor moet Stefaans alles betaal? koshuis
Waarvoor moet Stefaans alles betaal? boeke
Waarvoor moet Stefaans alles betaal? skoolklere
Waarvoor moet Stefaans alles betaal? toiletware
Waarvoor moet Stefaans alles betaal? sakgeld
In watter taal gaan Tina in die ander skool leer? Afrikaans
In watter taal het Tina by die plaasskool geleer? Engels
Tina se suster se naam is______________ . Maaghret
Tina se broor se naam is ______________ Klein At

    Customize    

Ons Ouma Marie Crossword

Type
Crossword
Description

This crossword contains the following questions and answers:

Sy het grootgeword in ... Leipoldtville
Haar beroep ... Onderwyseres
Oupa het haar in ... gaan haal as sy bruid Pretoria
Sy en Oupa het ... kinders gehad Vier
... was die naam van die koei wat sy met haar onderwys pensioen gekoop het Fancy
Gunsteling drankie ... Tee
Sy laat ... kleinkinders na Ag
Haar gunsteling tydverdryf ... Blokkieraaisels
Wanneer daar nie blokraaisels was nie, het sy ... gespeel Scrabble
Die naam van haar gunsteling roos ... Vera Johns
Daar was altyd die mooiste ... in haar tuin Krimisrose
... was haar gunsteling sport Rolbal
Sy het ons mae vol gehou met brood en ... Appelkooskonfyt

    Customize