DeTrouza Crossword
Type
Crossword
Description

Hoeveel diere het John en Leandré?
Waar bly John en Leandré?
Wat is John se beroep?
Wat Leandré se gunsteling stokperdjie?
In watse maand het hulle verloof geraak?
Die kleure van die troue is navy en _ ?
Wat is hulle eerste troeteldier se naam?
Wat is Leandré se nuwe van?
Hoeveel jaar verskil John en Leandré?
In watter jaar het John en Leandré ontmoet?

Trou Crossword

Trou Crossword
Type
Crossword
Description

Afkorting vir sa lugdiens
3de persoon meervoud
1 ste persoon meervoud
Sirkel
Veilig
Ouma se naam
Oupa se naam
Eerste moss kind
Gunsteling kleindogter se naam
Wat gaan bianca se nuwe van wees
Nuwe skoonkleinkind se naam
Bianca se fave wilde dier
By watse skool het oupa gewerk
Tydskrif wat weekliks uitkom
Watse maand het j&b verloof geraak
Waar wil bianca baie graag bly
Mama se gunsteling poeding
Watae dier het morne
Watse maand gaan j&b trou
Watse straat bly die du preezs
Watse kleur is jenca se gordyne

Coertzen Troue Crossword

Coertzen Troue Crossword
Type
Crossword
Description

In watter dorp het Chris en Patricia ontmoet?
Hoeveel jaar is hulle al saam?
Van watse kos hou Patricia, maar Chris is nie so mal daaroor nie?
Watse kos verkies Chris die meeste?
Wie is die baas in die Coertzen huis?
In watse maand het Chris vir Patricia gevra om te kys?
In watse maand het hulle verloof geraak?
Hoeveel jaar is hulle al verloof?
In watter dorp het Chris sy studies gedoen?
Waar het Patricia haar studies gedoen?

N Stukkie van ons Crossword

N Stukkie van ons Crossword
Type
Crossword
Description

Nuwe laaste naam
Chantel se beroep
Dylan se gunsteling rekenaar speletjie
Aantal jare saam
Eerste troeteldier se naam
Tweede troeteldier se naam
Chantel se gunsteling drankie
Dylan se gunsteling drankie
Dylan se beroep
Watter maand het hy die groot vraag gevra
Troue besteming
Waar is Dylan gebore
Waar is Chantel gebore
Bruid se gunsteling sport
Bruidegom se gunsteling sport
Kleure van die troue is marsala en

N stukkie van ons storie Crossword

N stukkie van ons storie Crossword
Type
Crossword
Description

Dylan se gunsteling rekenaar speletjie
Bruid se nuwe laaste naam
Aantal jare saam
Eerste troeteldier se naam
Tweede troeteldier se naam
Chantel se gunsteling drankie
Dylan se gunsteling drankie
Chantel se beroep
Dylan se beroep
Watter maand het Dylan Chantel gevra
Troue besteming
Waar is Dylan gebore
Waar is Chantel gebore
Bruid se gunsteling sport
Bruidegom se gunsteling sport
Kleure van die troue is marsala en

Hoe goed ken jy die bruidspaar? Crossword

Hoe goed ken jy die bruidspaar? Crossword
Type
Crossword
Description

Waar het ons ontmoet?
Waar het ons studeer?
Waar het ons verloof geraak?
Waar hou ons wittebrood
Wat is die bruid se nooiensvan?
Hoeveel susters het Martinette?
Waar was Martinette op skool?
Waar was Dewan op skool?
Hoeveel broers het Dewan?
Wat is Martinette se beroep?
Wat is Dewan se beroep?
Wat is Dewan se gunsteling warm drankie?

Die kruppel engel (Tina) Crossword

Die kruppel engel   (Tina) Crossword
Type
Crossword
Description

Wie is die hoofkarakter in die roman?
Wat is die hoofkarakter se van?
Wat is die hoofkarakter se biologiese pa se naam?
Wat is haar biologiese pa se van?
Van watter afstammeling is die hoofkarakter se ma?
Van watter afstammeling is die hoofkarakter se biologiese pa?
Vul die korrekte woord in. Tina is __________ soos haar ma.
Tina het bruin ___________________ oë.
Tina het _________lippe.
Tina het 'n _________ neus.
Tina het nie ______________ hare nie.
Tina het ___________bene.
Tina is die _______________ in haar graad -7 klas.
Die plaasskool se naam is ______________.
Op watter dorp wil Tina skool gaan om in Afrikaans te leer?
Tina is na ouma _____________ vernoem.
Hoe word Tina se ouma deur die plaasmense genoem?
Waarheen wil Tina wegloop?
Wie is Tina se grootmaakpa?
Wat is Tina se sussie se naam?
Wat is Tina se boetie se naam?
Wat is Tina se ma se naam?
Wat is die naam van die plaas waar Tina-hulle woon?
In watter taal het Tina onderrig op die plaas gekry?
Wie het vir Tina na Stefaans gestuur?
Wat moes Tina by Stefaans gaan vra?
Waaroor het Tina en Jakob baklei toe hulle klein was?
Jakob steek vir Tina met 'n ...
Jakob is ______ jaar ouer as Tina.

Hoe goed ken jy Jeane? Crossword

Hoe goed ken jy Jeane?  Crossword
Type
Crossword
Description

Watter kleur is haar oe?
Wat is Jeane se beroep?
Watter grootte skoen dra Jeane?
Waar is Jeane gebore?
Wat hou Jeane van om te doen as sy tyd het?
Watter motor ry sy?
Waar het hulle ontmoet?
Hoeveel jaar ken Gary en Jeane mekaar?
Hoeveel broers en susters het Jeane?
Wat is haar gunsteling drankie?

Die kruppel engel Hoofstuk 7 Worksheet

Die kruppel engel Hoofstuk 7 Worksheet
Type
Matching Worksheet
Description

Wat was vir Tina die hoogtepunt die middag toe hulle dorp toe mag gaan?
Kies die korrekte antwoord. Tina kon nie 'n boek uitneem nie omdat sy op die (dorp / plaas) woon.
Juffrou Dale verduidelik dat sy in die ____________ op die dorp woon.
Hoeveel rand het juffrou Dale daardie middag vir Tina geleen wat Tina moes terugbetaal?
Hoeveel sakgeld kry Tina 'n week?
Loisie en Lindiwe het eerder na die ______________ op die gegaan as die biblioteek.
Juffrou Dale ____________ Tina op haar kuns en Afrikaanse gedig.
Elke kind het in die EBW-klas 'n _____________ gekry om te vermeerder en moes na twee weke verslag doen op wat hulle gedoen het of die geld teruggee.
Vul die ontbekende woorde in. Op 'n middag kyk Tina na 'n kinderprogram oor geldsake. Die tiener was ____________ as Japie.
Hy lyk nie so _______________ so wat sy hom onthou nie.
Die ______________ is sagter.
Sy vel lyk _____________ .
Die oor is ____________ genoeg om sy gesig interessant te maak.
Hy praat, eienaardig, maar nie __________________ nie.
Sy boodskap is dat _________________ die sleutel tot finasiele sukses is.
Wat het Tina by Oumies leer maak?
Tina en haar vriendinne kon hulle geld saamsit en die koekies maak en daarna die ________________ deel.
Die koekies het hulle in ___________-hulle se kombuis gemaak.
Die meisies hoef nie vir Hanmarie se ma ______________ vir die yskas te betaal nie.
Wat noem Tina-hulle die koekies?
Die koekies het in die eerste __________ minute uitverkoop.
Die koekies was 'n groot _____________.
Waar wag Stefaans Marais daardie middag om Tina huis toe te vat? Voor die...
Waaroor was Simpiwe en Phakama onseker en dit het bygevoeg dat hulle nie na die dorpskool wou gaan en klaar maak met skool nie?
Wat besluit Tina om daardie naweek huis toe te vat.
Wat het Stafaans vir hulle gekoop toe hy by die kafee stop.

Hoe goed ken jy die Bruidspaar? Crossword

Hoe goed ken jy die Bruidspaar? Crossword
Type
Crossword
Description

Maand wat hulle verloof geraak het?
Die bruidspaar se beroep?
Casper se geboortedorp?
Natasha se geboortedorp?
Bruid se nuwe van?
Bruid se verjaarsdag maand?
In watter stad gaan die paartjie bly?
Bruidegom se verjaarsdag maand?
Suster van die bruid se naam?
Suster van die bruidegom se naam?
Hoeveel strooimeisies is daar?

Afdeling E Markus 2 Crossword

Afdeling  E  Markus 2  Crossword
Type
Crossword
Description

Na hoeveel dae het Jesus weer in Kapernaum gekom?
Wat het baie mense daar gedoen, sodat daar selfsby die deur nie meer plek was nie?
Daarkom toe mense, met wat se man na Hom toe?
Wat was oop gebreek bokant Hom?
Wie het gese?"Wie kan sondes vergewe behalwe God alleen."
Wie het dadelik geweet dat hulle by hulleself so redeneer?
Die seun van die mens het volmag om wat op die aarde te doen met sondes?
Wie is Alfeus se seun?
Wat het Jesus by Alfeus se seun se huis gaan maak?
Tollenaars,Jesus sy dissipels en wat se ander mense was nog aan taffel saam Jesus?
Die wat gesond is, het nie n wie nodig nie?
Hoeveel van die mans moes die ander man dra?
Johannes se volgelinge en die Fariseers was besig om wat te doen ?
Niemand lap ou klere met wat se materiaal nie?
Nuwe wyn word in wat se velsakke gegooi ?