Type
Word Search
Description

fiets
geluide
gil
haastig
hoenders
krokodil
oefen
paddavoet
pawiljoen
skielik
skoolopsigter
swemafrigter
swembad
teiken
verbaas
verbeelding
verpleegster
werkloos

Graad 4 Blokkiesraaisel Crossword

Type
Crossword
Description

Gooi iemand met water natspat
Olifante doen dit met hulle ore flap
Die bekendste liggaamsdeel van die olifant slurp
Mandla sê Olifant se slurp is ______________ verstommend
Die dier met die reuse ore Olifant
Die geluid wat 'n olifant maak trompetter
Dit klink so as mens hard teen iets vasloop KADOEF
Die dier met die kolle en die lang nek Kameelperd
Kameelperd eet die ___________ blare in die boomtoppe sappigste
Iets wat nie Kameelperd se tong steek terwyl hy eet nie dorings
Waterbok se kleur is __________ grys
Die naam van die bok Waterbok
As mens rooi word in jou gesig van skaamte bloos
Hang dit op die draad om droog te word wasgoed
Waterbok ____________ saggies in die bos rond sluip
Mandla was nie gelukkig nie ongelukkig
Mandla se ma sê dat almal iets ______________ het spesiaal
'n Ander woord vir uitrek strek
'n Ander woord vir 'n stroom water rivier
'n Groep bome bos
Olifant pluk dit van die bome af vrugte
Mandla kry 'n soen op sy _____________ voorkop
Om stil te wees hou Waterbok ______________ veilig
Ma wil Mandla optel en ________________ rondswaai
Daarsonder sal jy nooit goed wees in iets nie oefening

Blokkiesraaisel Crossword

Type
Crossword
Description

Watter dier is die grootste dier in die wereld? olifant
Watter dier is die vinnigste dier in die wereld? jagluiperd
Wat is die engels naam vir 'n leeue? lion
Watter bokkie bly op die kranse? Klipspringer
Watter dier het melk gemaak? koei
Watter dier het eiers gemaak? hoender
Die naam vir die aapie dat bly in die Cederberg? Bobbejaan
Die dier dat kyk soos 'n muis dat bly op die kranse? Dassie
Die dier met kolle in die Cederberg? Luiperd
watte diere maak spinneraak? spinnerkop
watte diere het n stinger op sy stert? skerpion
watte reptiel het nie bene nie? slang
die diere dat bly in die water? vis
watter dier leef in sy kop? skilpad
watter dier het twee horings op sy neus? renoster
watte diere spring in die water? padde
watter dier vlieg? Voel
Watter klein dier hou van kaas? muis

Woordsoorte Crossword

Type
Crossword
Description

Name van dinge wat ons kan sien, hoor, ruik,proe of voel. selfstandige naamwoorde
Ons gebruik die woord om aan 'n persoon,plek of dier 'n naam te gee. Eiename
'n Versameling goed. versamelname
Voorwerpe wat meervoude of verkleinwoorde het. soortname
Dit verwys na die stof waaruit iets bestaan. massaname
Hoeveelhede word hiermee gemeet. maatname
Die woord vertel vir ons wat gedoen word. werkwoorde
Hierdie woorde dui tyd aan en word saam met werkwoorde gebruik. hulpwerkwoorde
Hierdie "klein woordjies" dui dikwels posisie aan - waar iets is. voorsetsels
Hierdie woord sê hoeveel van iets daar is. telwoorde
Hierdie woord dui aan hoeveelste iets is. rangtelwoorde
Hierdie woorde verbind twee sinne. voegwoorde
Hierdie woord vertel vir ons meer van 'n selfstandige naamwoord. Byvoeglike naamwoord
Hulle vertel vir ons meer van 'n werkwoord. Bywoorde
Ons gebruik hulle in die plek van selfstandige naamwoorde. voornaamwoorde
Meer as een ding. Meervoude

Voltooi die blokkiesraaisel deur die ontbrekende definisies in te vul Crossword

Type
Crossword
Description

Akteurs en akrtises in 'n toneelstuk word .... genoem. Karakters
Spasie waar die toneel afspeel ruimte
Onvoorbereide opvoering Improvisasie
'n Ander woord vir drama oefen repeteer
Dramatiese spanning is die belangrike gebeure wat lei tot die? Klimaks
Die klimaks is die .... van 'n storie hoogtepunt
Die tempo van 'n hartseer toneel is ...? stadig
As jy gedig ontleed doen jy... teksontleding
Dit gee meer betekenis aan die toneel rekwisiete
Wanneer jy projekteer praat jy deur jou .... gebruik Diafragma

Vakansietyd Word Search

Type
Word Search
Description

plons
speel
plesier
pret
strandbal
duikplank
duikpak
swemnoedel
swembroek
somer
swembad
roomys
sambreel
sonskerm
golf
duikbril
snorkel
paddavoete
see
strand
sonbril
hoed
handdoek
swem
Desember

Blokkiesraaisel Crossword

Type
Crossword
Description

Die man is ruimskoots vergoed vir sy dapperheid ruimskoots vergoed
Hy stap haastig oor die drumpel haastig
Ons het gister voëls gaan kyk gister
Ek moet vanmiddag my huiswerk doen vanmiddag
Die kinders hou van buite speel buite
Vangoggend het ek lekker ontbyt geëet vanoggend
Hy het die bal hard geslaan hard
Sy het hoog oor die hekkie gespring hoog
Die korrupte grenswag wou die smokkelaars oogluikend toelaat om te ry oogluikend toelaat
Juffrou het hard gepraat on die klas mooi te laat luister hard

Manlik en vroulik van diere Crossword

Type
Crossword
Description

Manlik van hoender haan
Vroulik van perd Merrie
Manlik van bok en skaap Ram
Baba van 'n hoender kuiken
Manlik van 'n perd Hings
Vroulik van 'n skaap en 'n bok ooi
Vroulik van 'n hoender hen
Baba van 'n perd en donkie vulletjie
Manlik van 'n vark beer
Vroulik van 'n vark sog

As Lara glimlag Crossword

Type
Crossword
Description

Jaco Jacobs is die _____ van die gedig. digter
Daar is dertien ______ in die gedig. versreëls
Die gedig het _____ strofes. drie
Gee 'n sinoniem vir 'skielik' uit versreël drie. eensklaps
Die vak wat makliker word vir die spreker wanneer Lara glimlag. Wiskunde
Wat word vir die skrywer lig in versreël 2? skooltas
"voel" en "bedoel" word 'n ____ genoem. rympaar
Lara se glimlag kan jou selfs van _____ laat hou. Maandae
Is die volgende stelling waar of vals? Lara se glimlag is vir die spreker bedoel. vals
"As Lara glimlag kry my rugbytoks vlerke" is 'n voorbeeld van letterlike/figuurlike taalgebruik? figuurlike
"As Lara glimlag" is die ____ van die gedig. titel

Byvoeglike Naamwoorde: Blokkiesraaisel Crossword

Type
Crossword
Description

Die mooi meisie hou van sonneblomme. mooi
Ezra eet 'n rooi appel. rooi
Die stoute hondjie byt al die skoene stukkend. stoute
Jennilee sing pragtig. pragtig
Dit is 'n driehoekige liniaal. driehoekige
Joe-Mari dra 'n wit hemp. wit
Die karton doos is groot. karton
My bure se bruin hond blaf baie. bruin
My beste vriend het 'n pienk fiets. pienk
Lorimar se splinternuwe rugsak is gesteel. splinternuwe
Dolfyne is baie vriendelike diere. vriendelike
Nicole lees 'n interessante boek. interessante
Die weer in Kaapstad is onvoorspelbaar. onvoorspelbaar
Christo hou van stukkende sokkies dra. stukkende
James het 'n kleurvolle sakdoek. kleurvolle

Diere Crossword

Type
Crossword
Description

Wat is die grootste dier wat op land leef? Olifant
Watter wilde dier het 'n baie lang nek? kameelperd
Watter wilde dier met baie swart kolle of sy vel? luiperd
Watter dier maak 'n snaakse 'ribbit' geluid en kan op land of in water leef? padda
Wat is n vroulike hoender? hen
Die grootste van al die katte. leeu
'n Dier wat in die water swem en hou van gaap. seekoei
'n Groot voël wat vinnig hardloop. volstruis
Die grootste dier wat in die see leef. walvis
'n Reptiel wat van kleur kan verander. verkleurmannetjie
Hierdie dier hou van snork. vark
Watter dier wil katte altyd jaag? muis
'n Baba hoender. kuiken
'n Kat wat blitsvinnig kan hardloop. jagluiperd
'n Dier met wit en swart strepe. sebra
'n Voël wat in die aand wakker is. uil
Wat is die naam van die grootste wildtuin in Suid-Afrika? Kruger
WOOF! hond
'n Manlike skaap. ram
BOGGOM! bobbejaan