Afrikaans Spel Lyse Word Search
Type
Word Search
Description

biblioteek
juffrou
hoeveel
beskerm
groente
mielie
vrugte
braai
skool
diere
yskas
vies
wors
vuur
waar
ouma
wat
wie
nat
mis

Anderkant die rooi tapyt deur André Bester Crossword

Anderkant die rooi tapyt deur André Bester Crossword
Type
Crossword
Description

Ouboeta se broer in die toneelstuk.
Die land waarheen Ouboeta wou gaan met sy sketse.
Die temperatuur in Oudtshoorn tydens die toneelstuk.n
Waaraan was Le roux verslaaf?
Wie is die Amerikaners se strokiesprentheld?
Wat noem Jacques die toneelspelers?
Wie is Le Roux se skoolvriend?
Wat is die LO onderwyser se van?
Wat is die naam van die manlike figuur in die sketse?
Watter dier skiet die twee seuns met hulle windbukse na Kersfees?
Die naam van die kunstefees in Oudtshoorn.
Die persoon hou baie van Ouboeta se tekeninge.
Gee die korrekte antwoord: Die resent vandie (koerant/ tydskrif) was by die opvoering. Vo
Le Roux vertolk die rol van ___.
Watter wintersportsoort het die twee vriende op skool gespeel?
Wat is die naam van die vroulike figuur in die sketse?
Wat is die naam vandie dorp waar die toneelstuk opgevoer word?
Waar word die twee sens gevang as hulle die dagga rook?
Ouboeta sê: Hierdie sketse is my ticket na ____"
Die plek waar Ouboeta sterf.

Trou Crossword

Trou Crossword
Type
Crossword
Description

Afkorting vir sa lugdiens
3de persoon meervoud
1 ste persoon meervoud
Sirkel
Veilig
Ouma se naam
Oupa se naam
Eerste moss kind
Gunsteling kleindogter se naam
Wat gaan bianca se nuwe van wees
Nuwe skoonkleinkind se naam
Bianca se fave wilde dier
By watse skool het oupa gewerk
Tydskrif wat weekliks uitkom
Watse maand het j&b verloof geraak
Waar wil bianca baie graag bly
Mama se gunsteling poeding
Watae dier het morne
Watse maand gaan j&b trou
Watse straat bly die du preezs
Watse kleur is jenca se gordyne

Hoe goed ken jy die bruidspaar? Crossword

Hoe goed ken jy die bruidspaar? Crossword
Type
Crossword
Description

Waar het ons ontmoet?
Waar het ons studeer?
Waar het ons verloof geraak?
Waar hou ons wittebrood
Wat is die bruid se nooiensvan?
Hoeveel susters het Martinette?
Waar was Martinette op skool?
Waar was Dewan op skool?
Hoeveel broers het Dewan?
Wat is Martinette se beroep?
Wat is Dewan se beroep?
Wat is Dewan se gunsteling warm drankie?

Die kruppel engel (Tina) Crossword

Die kruppel engel   (Tina) Crossword
Type
Crossword
Description

Wie is die hoofkarakter in die roman?
Wat is die hoofkarakter se van?
Wat is die hoofkarakter se biologiese pa se naam?
Wat is haar biologiese pa se van?
Van watter afstammeling is die hoofkarakter se ma?
Van watter afstammeling is die hoofkarakter se biologiese pa?
Vul die korrekte woord in. Tina is __________ soos haar ma.
Tina het bruin ___________________ oë.
Tina het _________lippe.
Tina het 'n _________ neus.
Tina het nie ______________ hare nie.
Tina het ___________bene.
Tina is die _______________ in haar graad -7 klas.
Die plaasskool se naam is ______________.
Op watter dorp wil Tina skool gaan om in Afrikaans te leer?
Tina is na ouma _____________ vernoem.
Hoe word Tina se ouma deur die plaasmense genoem?
Waarheen wil Tina wegloop?
Wie is Tina se grootmaakpa?
Wat is Tina se sussie se naam?
Wat is Tina se boetie se naam?
Wat is Tina se ma se naam?
Wat is die naam van die plaas waar Tina-hulle woon?
In watter taal het Tina onderrig op die plaas gekry?
Wie het vir Tina na Stefaans gestuur?
Wat moes Tina by Stefaans gaan vra?
Waaroor het Tina en Jakob baklei toe hulle klein was?
Jakob steek vir Tina met 'n ...
Jakob is ______ jaar ouer as Tina.

Die kruppel engel Hoofstuk 6 Crossword

Die kruppel engel    Hoofstuk 6 Crossword
Type
Crossword
Description

Met wie kom Tina weer op die dorp na haar naweek by die huis?
Waarheen gaan Tina om haar dag om te kry?
Wie is ook in die VGK-kerk?
Die kerk het voorheen as die ______________kerk bekend gestaan.
Die kinders wat nie ___________ by die huis kry nie, mag van die toebroodjies eet by die kerk.
Dominee ______________ wou met Tina oor Jakob praat, maar daar was 'n lang ry mense wat gewag het om hom te groet.
Hoe het die dominee gevoel toe Jakob dood is?
Die dominee wonder wat Jakob vir Tina daardie aand van die ________________ gesê het.
Die graad 8 se Sondagskoolonderwyser is meneer __________________.
Die mense se die dominee het kwaai______________ .
Niemand kon by die dominee se ___________________ inkom nie.
Wie het net by die dominee se erf ingeloop?
Dominee Buffel het vir Jakob geleer hoe om aan 'n _________ te klop.
Jakob moes nie sommerso by mense se _________ inloop nie.
Jakob het na die dominee verwys as die _____________ .
Die dominee se __________ was grys.
Waar het dominee Buffel vir Jakob afgelaai?
Wat is die naam van die vrou by die sopkombuis wat vir Jakob al baie gehelp het?
Van watter vervoer maak Loisie se oom gebruik?
Toe Jakob by die hoof se kantoor uikom, dra hy 'n _____ met 'n das en hy lyk baie netjies.
Toe Jakob by die hoof se kantoor uitkom,is sy ____________ skoon.
Toe Jakob by die hoof se kantoor uitkom, lyk dit of hy __________.
Jakob bestuur self 'n motor en hy ______________ nie meer nie.
Toe Jakob by die hoof se kantoor uitkom , was sy gesig nog steeds erg ___________.
Toe Jakob by die hoof se kantoor uitkom, het hy nog moeilik ___________.
Toe Jakob by die hoof se kantoor uitkom, het hy weer vir Tina 'n ____________gegee.
Wat sê Jakob moet Tina vir juffrou Dale wys?
Waarheen moes juffrou Dale die naweek gaan?
Watter kursus moet juffrou Dale gaan bywoon?
Wie het saam met juffrou Dale die kursus bygewoon? Juffrou
Wat is die skoolhoof se van?
Wat is die EBW en Kuns juffrou se van ?
Wat is die Skeinat en Wiskunde meneer se van ?
Wat is die Engelse juffrou se van ?
Wat is die Afrikaanse juffrou se van ?
Wat is die L.O. meneer se van ?
Wat is die Biologie meneer se van ?
Wat is die MSW meneer se van ?
Watter graad is die teikengroep van Tina se gedig?
Vir wie stel die gedig voor?
Wat sal Tina vir die koerant teken?
Hoe voel Tina oor Jakob se dood?

Die kruppel engel Hoofstuk 7 Worksheet

Die kruppel engel Hoofstuk 7 Worksheet
Type
Matching Worksheet
Description

Wat was vir Tina die hoogtepunt die middag toe hulle dorp toe mag gaan?
Kies die korrekte antwoord. Tina kon nie 'n boek uitneem nie omdat sy op die (dorp / plaas) woon.
Juffrou Dale verduidelik dat sy in die ____________ op die dorp woon.
Hoeveel rand het juffrou Dale daardie middag vir Tina geleen wat Tina moes terugbetaal?
Hoeveel sakgeld kry Tina 'n week?
Loisie en Lindiwe het eerder na die ______________ op die gegaan as die biblioteek.
Juffrou Dale ____________ Tina op haar kuns en Afrikaanse gedig.
Elke kind het in die EBW-klas 'n _____________ gekry om te vermeerder en moes na twee weke verslag doen op wat hulle gedoen het of die geld teruggee.
Vul die ontbekende woorde in. Op 'n middag kyk Tina na 'n kinderprogram oor geldsake. Die tiener was ____________ as Japie.
Hy lyk nie so _______________ so wat sy hom onthou nie.
Die ______________ is sagter.
Sy vel lyk _____________ .
Die oor is ____________ genoeg om sy gesig interessant te maak.
Hy praat, eienaardig, maar nie __________________ nie.
Sy boodskap is dat _________________ die sleutel tot finasiele sukses is.
Wat het Tina by Oumies leer maak?
Tina en haar vriendinne kon hulle geld saamsit en die koekies maak en daarna die ________________ deel.
Die koekies het hulle in ___________-hulle se kombuis gemaak.
Die meisies hoef nie vir Hanmarie se ma ______________ vir die yskas te betaal nie.
Wat noem Tina-hulle die koekies?
Die koekies het in die eerste __________ minute uitverkoop.
Die koekies was 'n groot _____________.
Waar wag Stefaans Marais daardie middag om Tina huis toe te vat? Voor die...
Waaroor was Simpiwe en Phakama onseker en dit het bygevoeg dat hulle nie na die dorpskool wou gaan en klaar maak met skool nie?
Wat besluit Tina om daardie naweek huis toe te vat.
Wat het Stafaans vir hulle gekoop toe hy by die kafee stop.

Die Kruppel Engel (Tina Louw) Crossword

Die Kruppel Engel (Tina Louw) Crossword
Type
Crossword
Description

Waaroor het Tina en Jakob baklei toe hulle klein was?
Tina is _____________ soos haar ma.
Op watter dorp wil Tina skool gaan om in Afrikaans te leer?
Wat is Tina se sussie se naam?
Die plaasskool se naam.
Die hoofkarakter se biologiese pa.
Tina se ma se naam is Ma _____________.
Tina het _____________ lippe.
Tina het bruin _____________-vormige oë.
Die taal van onderrig op die plaas.
Die hoofkarakter in die roman.
Wie het vir Tina na Stefaans gestuur?
Haar biologiese pa se ras.
Jakob steek vir Tina met 'n geroeste _____________.
die afstammeling van die hoofkarakter se ma.
Tina het 'n _____________ neus.
Tina se boetie.
Waarheen Tina wil wegloop.
Tina se bene word so beskryf.
Die naam van die plaas waar Tina-hulle woon.
Tina is die _____________ in haar graad 7-klas.
Tina se grootmaakpa.
Waarvoor Tina vir Stefaans gevra het.
Tina het nie _____________ hare nie.
Tina se ouma word so deur die plaasmense genoem.
Jakob is _____________ jaar ouer as Tina.

Afrikaans Spel Lys 1-4 Word Search

Afrikaans Spel Lys 1-4 Word Search
Type
Word Search
Description

koerantberig
albasters
polisie
rooster
sakgeld
vingers
kamera
winkel
jammer
dapper
roomys
speel
kryte
braai
rower
gesig
wors
serp
verf
huis
saam
vies
hare
knie
maag
neus

Sederberge is nie vir sissies nie Crossword

Sederberge is nie vir sissies nie Crossword
Type
Crossword
Description

Hierdie is 'n voorbeeld van 'n ....
Die seun se naam
Die oudste stapper se naam
Die pa se bynaam
Die seun se bynaam
Hulle stap in die....
Hulle sien die dier se spore in die voetpad
Liggaamsdeel van die Oom wat gebyt word
Die berg wat hulle uitklim
Die plek waar hulle die staptog sou eindig
Die pa se regte naam
Die tydperk in Suid-Afrikaanse Geskiedenis toe die Oom jonk was
Hoeveel oorsese vriende by die Oom in die Township gaan kuier het
Die twee mans drink dit om hulle warm te hou
Die taal wat die ou man praat
Die studierigting wat die oom se oorsese vriende studeer het

afrikaans Word Search

afrikaans Word Search
Type
Word Search
Description

rymmpare
waarmee
onwaar
watter
oranje
swaart
hoekom
waarom
bruin
hulle
kamer
kleur
groen
pienk
duur
dier
sein
koop
skop
ring
bril
waar
rede
soos
pers
geel
blou
grys
rooi
nie
ons
wit
wat
hoe
wie
ya