Type
Word Search
Description

deurtjie
katjie
maatjie
seuntjie
hondjie
kam
nes
pen
lag
lam

Verkleinwoorde Crossword

Type
Crossword
Description

Die perske het 'n klein _______________. pitjie
Die verkleinwoord van kat. katjie
Die muisie het 'n lang ___________. stertjie
My maatjie skryf vir my hierin vir my verjaarsdag. kaartjie
Dit klop vinniger as ek moeg raak. hartjie
Die verkleinwoord van "fout". foutjie
'n Sinoniem vir "vriend". maatjie
Ek trek 'n skoen aan hierdie liggaamsdeel. voetjie
Hierdie troeteldier blaf. hondjie
Ek slaap hierop in die aand. bedjie
As ek dit plant kom daar 'n plantjie op. saadjie
My ma skep vir my 'n stukkie koek hierop. bordjie
Ek praat met hierdie liggaamsdeel. mondjie
My ma pak elke dag vir my hiervan in om eerste pouse te eet. broodjie
Daar is vyf vingers aan hierdie liggaamsdeel. handjie
Die verkleinwoord van kind. kindjie

Afrikaans Term 1 revision words Crossword

Type
Crossword
Description

Afrikaans word for cat. kat
Afrikaans word for mat. mat
Afrikaans word for roof. dak
Afrikaans word for ball. bal
Afrikaans word for pan. pan
Afrikaans word for comb. kam
Afrikaans word for man. man
Afrikaans word for branch. tak
Afrikaans word for bed. bed
Afrikaans word for nest. nes
Afrikaans word for cap. pet
Afrikaans word for hen. hen
Afrikaans word for net. net
Afrikaans word for pen. pen
Afrikaans word for knife. mes
Afrikaans word for gate. hek
Afrikaans word for pip. pit
Afrikaans word for fish. vis
Afrikaansword for pill. pil
Afrikaans word for light. lig
English word for sieve. sif
Afrikaans word for chest. kis
Afrikaans word for tin. blik
Afrikaans word for ship. skip
Afrikaans word for dress. rok
Afrikaans word for glue. gom
Afrikaans word for moth. mot
Afrikaans word for rat. rot
Afrikaans word for wool. wol
Afrikaans word for sun. son
Afrikaans word for goat. bok

Afrikaanse Woorde Word Search

Type
Word Search
Description

hondjie
papiere
appel
piesang
huis
tamatie
meervoude
onderwyser
rekenaar
kersfees
skoentjie
maatjie
leesboek
kos
verjaarsdag
onmiddelik
tafel
fees
vakansie
kombers
interessant

Meervoude en Verkleinwoorde Crossword

Type
Crossword
Description

Meervoud van pad paaie
Meervoud van skip skepe
Meervoud van stad stede
Meervoud van hawe hawes
Meervoud van hemp hemde
Meervoud van leeu leeus
Meervoud van hand hande
Meervoud van diagram diagramme
Verkleining van kat katjie
Verkleining van kam kammetjie
Verkleining van doring dorinkie
Verkleining van boom boompie
Verkleining van tong tongetjie
Verkleining van stoel stoeltjie

Selfstandige naamwoorde Word Search

Type
Word Search
Description

APPELS
BABATJIE
BEDDENS
BENE
BLOMME
BOBBEJANE
BOEKOORTREKSELS
BOME
BORDE
BRUGGIE
DAMMETJIE
DEURE
EETKAMERS
GESIGSMASKERS
HAKIES
HAKKIES
HOEDE
HONDJIE
HOSPITALE
KANTORE
KATJIE
KERKE
KINDERKAMERS
KOKKEDORE
KRITICI
LIEFDESTELEURSTELLINGS
LOOPVLAKKE
MANDJIES
NAAMWOORDE
OSEANE
PENNETJIE
PETTE
POOTJIE
POTLODE
REKENAARS
RYGBYVELDE
SEKRETARESSES
SKAPE
SKAPIE
SKEPE
SKOOLBANKE
SOKKERBALLE
SPESIALISTE
STOEPE
TAFELS
TEKKIES
TENTE
WAENS
WEDRENNE
WERKWOORDE

Afrikaans Woordeskat Word Search

Type
Word Search
Description

aanhalingstekens
afrikaans
agtervoegsel
asseblief
basisvorme
boer
dankie
derde
dubbel
dubbelpunt
eerste
enkel
familie
grawe
hakies
herhaal
hersien
honde
hoofletters
inkoopies
jaag
klinker
komma
konsonant
kraal
laaste
leesteken
leidraad
lettergreep
lippe
maniere
medeklinker
muur
nommer
nuwe
oggend
omkring
onderstreep
party
plaas
punt
raas
samestelling
skelm
spelling
taal
tweede
uitroepteken
uitveer
vleis
voegsel
vokaal
voorvoegsel
vraagteken
werkwoord

BLOKKIESRAAISEL: PLAAS DIERE Crossword

Type
Crossword
Description

'n Klein eend is 'n ________ Eendjie
'n Klein gans is 'n ________ gansie
'n Klein vark is 'n ________ varkie
'n Klein hen is 'n ________ hennetjie
'n Klein hond is 'n ________ hondjie
'n Klein kat is 'n ________ katjie
'n Klein perd is 'n ________ perdjie
'n Klein skaap is 'n ________ skaapie
Een eend, maar baie ________ eende
Een gans, maar baie ________ ganse
Een vark, maar baie ________ varke
Een hen, maar baie ________ henne
Een koeie, maar baie ________ koei
Een hond, maar baie ________ honde
Een kat, maar baie ________ katte
Een perd, maar baie ________ perde
Een skaap, maar baie ________ skape
Een donkie, maar baie ________ donkies

Versamelname en Meervoude Crossword

Type
Crossword
Description

Skape, bakke en varke (sheep, buck and pigs) kleinvee
'n _____________ hondjies werpsel
Henne, hane en eende (hens, roosters and ducks) pluimvee
Penne, potlode, boeke en liniale (pens, pencils, books and rulers) skryfbehoeftes
Een vlieg (fly), maar baie _____ vliee
Een boot (boat), maar baie ______ bote
Een gesig (face), maar baie _________ gesigte
Stoele, banke en tafels (chairs, sofas and tables) meubels
Een vinger (finger), maar baie ________ vingers
'n __________ olifante. trop
Een skoen (shoe), maar baie ________ skoene
Een vis (fish), maar baie ________ visse
Een meisie (girl), maar baie _____ meisies
'n __________ skepe. vloot

Game Consoles Word Search

Type
Word Search
Description

Super Nintendo
Pc
Sega Genesis
Gameboy
Gamecube
Wiiu
Wii
3Ds
Dsi
Ds
Playstation Tv
Ps Vita
PSP
Nes
Nintendo 64
Atari
Playstation4
Playstation3
Playstation2
Playstation1
Xbox
Xbox360
Xbox1

Blokkiesraaisel Crossword

Type
Crossword
Description

Afrikaans vir "how much" hoeveel
Meervoud van hok hokke
Afrikaans vir "when" wanneer
Meervoud vir muis muise
Meervoud van raam rame
Verskleining vir wond wondjie
Verkleining vir hart hartjie
verkleining vir das dassie
Verkleining vir lip lippie
Verkleining vir perd perdjie
Verkleining vir bok bokkie
Afrikaans vir "left" links
Afrikaans vir "next to" langs
Antoniem vir warm koud
Antoniem vir mooi lelik
Sinoniem vir woedend kwaad
Sinoniem vir gou vinnig