Type
Word Search
Description

het
hoe
hoe laat
hoekom
hoeveel
waar
waarheen
waarin
waarmee
waarom
waarvoor
wanneer
wat
watter
wie

Die kruppel engel Hoofstuk 1 Crossword

Type
Crossword
Description

Wat is die naam van die plaasskool waar Tina graad 7 voltooi het? Rising star
Vul die ontbrekende woord in die oop spasie in. Tina wil _____________ met die hoop op 'n beter toekoms en opvoeding. wegloop
Waarheen is Tina op pad? Kaapstad
Op watter manier beplan Tina om Kaapstad toe te gaan? ryloop
'n Motor hou stil en 'n seun klim uit. Wat is die seun se naam? Jakob
Hoe lyk die seun. Vul die ontbrekende woord in. Hy is _____________ en hy stink. vuil
Hoe lyk die seun. Vul die ontbrekende woord in. Daar is ______________ tussen sy neus en mond. rowe
Hoe lyk die seun. Vul die ontbrekende woord in. Sy vel is droog en hy het geen ooghare of ____________________ nie. wenkbroue
Hoe lyk die seun. Vul die ontbrekende woord in. Sy ____________________ oog traan. skeefgetrekte
Wat is die naam van Stefaans Marais se plaas? Engelsplaas
Ant Lya is Stefaans Marais se _____________________. huishulp
Hoe oud was Tina se ma toe Tina gebore is? sestien
Tina se ma sê dat Tina 'n _______________ is. mistyk
Hoe laat Tina se ma haar voel oor die feit dat sy gebore is? skuldig
Pa At is Tina se _________________________. grootmaakpa
Pa At is Tina se _________________________. stiefpa
Tina vra vir Stefaans Marais vir geld om _____________________ toe te gaan. dorpskool
Waarvoor moet Stefaans alles betaal? skoolgeld
Waarvoor moet Stefaans alles betaal? koshuis
Waarvoor moet Stefaans alles betaal? boeke
Waarvoor moet Stefaans alles betaal? skoolklere
Waarvoor moet Stefaans alles betaal? toiletware
Waarvoor moet Stefaans alles betaal? sakgeld
In watter taal gaan Tina in die ander skool leer? Afrikaans
In watter taal het Tina by die plaasskool geleer? Engels
Tina se suster se naam is______________ . Maaghret
Tina se broor se naam is ______________ Klein At

Vraagwoorde Word Search

Type
Word Search
Description

waarvandaan
waarheen
waarop
waaruit
waarin
waarmee
wanneer
hoeveel
watter
waar
het
hoe
wie
hoekom
waarom
wat

Die kruppel engel Hoofstuk 5 Crossword

Type
Crossword
Description

Wie dra altyd die juffrou se tas? Andries
Vir wie verduidelik Andries hoe om 'n geleentheid te kry om vir die naweek huis toe te gaan? Tina
Waar moet Tina gaan wag om vir 'n geleentheid huis toe te vra by die boere? kooperasie
Voltooi die volgende. Tina moet nie 'n tas vol _______________ saamvat as sy vir 'n geleentheid gaan vra nie. wasgoed
Tina kan by ______________ en Ant Ketlin gaan bly as sy nie 'n geleentheid huis toe kry nie. David
Wie kom tot Tina se redding by die kooperasie? Stefaans
Stefaans Marais word kwaad as Tina hom ____________ noem. meneer
Vul die ontbrekende woord in. Tina sit __ Stefaans in die bakkie en nie agter op nie. langs
Hoe voel Tina daaroor dat mense oor haar praat met die dat haar pa wit is? naar
Wanneer Tina by ant Ketlin-hulle is en weet dat daar nie genoeg is om te eet nie maak sy verskoning en se sy moet na __________ gaan. Loisie
Watter skoolwerk gaan sy by haar vriendin in Marta se Kris doen? Wiskunde
Haar vriendin bly by haar __________________. tannie
Wie het haar vriendin by haar tannie in Marta se Kris geplaas? welsyn
Sy is in die sorg van haar tannie geplaas omdat die omstandighede by die huis nie ________________________ vir studie is nie. bevorderlik
Waarmee sukkel Loisie as dit by Wiskunde kom? tafels
Aan watter sanger word Tina blootgestel deur Loisie? Eminem
Die sanger praat baie lelik en __________________ in sy liedjies. vloek
Wat het Tina vir aandete gehad daardie Vrydagaand in Marta-se-Kris? Dit kos net 50c. skyfies

Die kruppel engel (Tina) Crossword

Type
Crossword
Description

Wie is die hoofkarakter in die roman? Tina
Wat is die hoofkarakter se van? Louw
Wat is die hoofkarakter se biologiese pa se naam? Stefaans
Wat is haar biologiese pa se van? Marais
Van watter afstammeling is die hoofkarakter se ma? Karretjiesmense
Van watter afstammeling is die hoofkarakter se biologiese pa? witmense
Vul die korrekte woord in. Tina is __________ soos haar ma. kort
Tina het bruin ___________________ oë. amandelvormige
Tina het _________lippe. punt
Tina het 'n _________ neus. punt
Tina het nie ______________ hare nie. kroes
Tina het ___________bene. kierie
Tina is die _______________ in haar graad -7 klas. slimste
Die plaasskool se naam is ______________. Rising Star
Op watter dorp wil Tina skool gaan om in Afrikaans te leer? Van Noodt
Tina is na ouma _____________ vernoem. Martina
Hoe word Tina se ouma deur die plaasmense genoem? Oumies
Waarheen wil Tina wegloop? Kaapstad
Wie is Tina se grootmaakpa? Pa At
Wat is Tina se sussie se naam? Maaghret
Wat is Tina se boetie se naam? Klein Attie
Wat is Tina se ma se naam? Lettie
Wat is die naam van die plaas waar Tina-hulle woon? Coetzeerus
In watter taal het Tina onderrig op die plaas gekry? Engels
Wie het vir Tina na Stefaans gestuur? Jakob
Wat moes Tina by Stefaans gaan vra? geld
Waaroor het Tina en Jakob baklei toe hulle klein was? pop
Jakob steek vir Tina met 'n ... geroeste mes
Jakob is ______ jaar ouer as Tina. drie

Die kruppel engel Hoofstuk 6 Crossword

Type
Crossword
Description

Met wie kom Tina weer op die dorp na haar naweek by die huis? Coetzees
Waarheen gaan Tina om haar dag om te kry? kerk
Wie is ook in die VGK-kerk? Loisie
Die kerk het voorheen as die ______________kerk bekend gestaan. sending
Die kinders wat nie ___________ by die huis kry nie, mag van die toebroodjies eet by die kerk. kos
Dominee ______________ wou met Tina oor Jakob praat, maar daar was 'n lang ry mense wat gewag het om hom te groet. Buffel
Hoe het die dominee gevoel toe Jakob dood is? hartseer
Die dominee wonder wat Jakob vir Tina daardie aand van die ________________ gesê het. biduur
Die graad 8 se Sondagskoolonderwyser is meneer __________________. De Bruyn
Die mense se die dominee het kwaai______________ . honde
Niemand kon by die dominee se ___________________ inkom nie. erf
Wie het net by die dominee se erf ingeloop? Jakob
Dominee Buffel het vir Jakob geleer hoe om aan 'n _________ te klop. deur
Jakob moes nie sommerso by mense se _________ inloop nie. huise
Jakob het na die dominee verwys as die _____________ . oupa
Die dominee se __________ was grys. hare
Waar het dominee Buffel vir Jakob afgelaai? sopkombuis
Wat is die naam van die vrou by die sopkombuis wat vir Jakob al baie gehelp het? Sanna
Van watter vervoer maak Loisie se oom gebruik? perdekar
Toe Jakob by die hoof se kantoor uikom, dra hy 'n _____ met 'n das en hy lyk baie netjies. pak
Toe Jakob by die hoof se kantoor uitkom,is sy ____________ skoon. gesig
Toe Jakob by die hoof se kantoor uitkom, lyk dit of hy __________. glimmer
Jakob bestuur self 'n motor en hy ______________ nie meer nie. ryloop
Toe Jakob by die hoof se kantoor uitkom , was sy gesig nog steeds erg ___________. vermink
Toe Jakob by die hoof se kantoor uitkom, het hy nog moeilik ___________. geloop
Toe Jakob by die hoof se kantoor uitkom, het hy weer vir Tina 'n ____________gegee. boodskap
Wat sê Jakob moet Tina vir juffrou Dale wys? gedig
Waarheen moes juffrou Dale die naweek gaan? Gariepdam
Watter kursus moet juffrou Dale gaan bywoon? klaskamerbeheer
Wie het saam met juffrou Dale die kursus bygewoon? Juffrou Cline
Wat is die skoolhoof se van? Roode
Wat is die EBW en Kuns juffrou se van ? Dale
Wat is die Skeinat en Wiskunde meneer se van ? Leonard
Wat is die Engelse juffrou se van ? Cline
Wat is die Afrikaanse juffrou se van ? Avenant
Wat is die L.O. meneer se van ? Rheeder
Wat is die Biologie meneer se van ? Els
Wat is die MSW meneer se van ? Viljee
Watter graad is die teikengroep van Tina se gedig? agt
Vir wie stel die gedig voor? personeellede
Wat sal Tina vir die koerant teken? spotprente
Hoe voel Tina oor Jakob se dood? hartseer

Fiela se kind die drama Eerste bedryf Toneel 2 Crossword

Type
Crossword
Description

Wie, het Fiela gedink, ry in die vreemde perdekar rond? smouse
By wie het Fiela die volstruiswyfie gekoop? Koos Wehmeyer
Wat bou Benjamin as stokperdjie? skuite
Waarheen is die perdekar op pad? Wolwekraal
Wie, het Selling gedink, ry in die vreemde perdekar? predikers
Wat is die rede vir die twee mans se besoek? sensusopname
Waarmee boer die Komoeties hoofsaaklik? Volstruise
Aan watter kerk behoort Fiela se gesin? Independent kerk
Aan wie het Fiela gewoonlik velle verkoop? Rossinski
Benoem die beeldspraak: "’n Ooi wat lam weggegooi het, draai nie om nie" Metafoor

afrikaans Word Search

Type
Word Search
Description

nie
duur
ya
dier
sein
koop
skop
ring
bril
bruin
waarmee
onwaar
waar
hulle
ons
kamer
watter
kleur
rede
rymmpare
soos
pers
wit
oranje
swaart
geel
groen
blou
pienk
grys
rooi
wat
hoekom
hoe
waarom
wie

G10 Gesteelde TV, Om 16 te wees & Martha Crossword

Type
Crossword
Description

Wat is die toon in "Die gesteelde TV"? komies
Wie is die spreker in "Die gesteelde TV"? dief
Watter tipe Afrikaans praat hulle in "Die gesteelde TV"? Kaapse
Waar is die TV gesteel? Ouetehuis
Die "kek" verwys na die ___. kerk
Watter woord beskryf hoe die ou mense oor radio-luister voel? jig
Na watter beeldspraak verwys "hulle boks speelgoed"? metafoor
Gee een woord wat wys die spreker voel sleg oor wat hulle gedoen het. varke
Wat gaan die spreker en sy maats aan die einde doen? Weer inbreek en die TV ___. terugsit
Wat noem ons 'n vier-reelige strofe? kwatryn
Waarmee vergelyk sy 16-wees? 'n Bont ___. mallemeule
Waarom word "draai draai" herhaal? Om iets te ___. beklemtoon
"kom ons jaag die wind tot hy oopmond op my kop kom sit" is 'n voorbeeld van ___. personifikasie
Watter kleur wil sy die sterre verf? pienk
Waarmee wil sy haar 16-wees vries? hael
Wie is "Martha" in die gedig "Martha"? Ma
Wie is die spreker in die gedig "Martha"? Kind
Hoe was die kind in "Martha"? vier
Watter woord vertel ons dat "Martha" godsdienstig" was. biduur
Wat wou Pa doen sodra Ma by die huis kom? Hy wou haar ___. slaan
Watter woord se vir ons die kind was ontsteld oor wat Pa gedoen het? huil
Watter woord word herhaal om die donker wereld van huishoudelike geweld te beklemtoon? donker
Hoekom voel die kind haar liefde het "niks beteken nie"? Dit kon haar ma nie ___ nie. beskerm

Lara se blokkiesraaisel Crossword

Type
Crossword
Description

Waarmee borsel jy jou tande? tandeborsel
Waarmee vee jy die vloere? besem
Waarop maak mamma die kos gaar? stoof
Waar bly jy? brackenfell
Hoe oud is jou boetie? twee
Wat is jou naam? Lara
Wat is Ouma Ella se van? brink
Hoeveel nefies het jy? Drie
Hoeveel niggies het jy? vyf
Wat dra jy aan jou arm wat sê hoe laat dit is? horlosie
Wat noem jy die bril wat jy in die somer dra vir die son in jou oë? sonbril
Kinders in Brackenfell Laerskool word so genoem. Brakkies

Afkop Crossword

Type
Crossword
Description

Watter soort verhaal is hierdie? jeugroman
Hoe oud is Trent? sewentien
Wie is die hoofkarakter? Trent
Wat noem trent sy ma? mammie
‘n Stuk steen by die hoek splinter af en hy breek sy ma se ................. ‘n erfstuk van sy ouma af. blompot
Wat het Trent met die geld gekoop? 1 Tromstokkies
Wat anders het Trent met die geld gekoop? slimfoon
Wie bestuur die gesteelde motor? Decker
Wat laat hom struikel terwyl hy hardloop? 'n ......... seilsak
Trent ry met 'n .................. huistoe. taxi
Die sak is vol ...................... tweehonderdrandnote
Hoeveel geld was in die sak? 'n .............................. rand halfmiljoen
Het Em haar belofte om stil te bly oor die geld gehou? nee
Die twee mans wat vir Trent gevang het was: Gus en ................ spiere
Waarheen word Trent geneem nadat hy in die BMW gegooi was? sandton
Wat kry Gus in die garage? 'n .................. speelgoedapie