Type
Word Search
Description

Badjie
Grondjie
Hondjie
Familietjie
Leeutjie
Potjie
Potloodtjie
Randjie
Stertjie
Truitjie

Verkleinwoorde Crossword

Type
Crossword
Description

voet voetjie
oog ogie
hemp hempie
boek boekie
boom boompie
trui truitjie
kostuum kostumpie
slang slangetjie
doring dorinkie
streep strepie
pad paadjie
fiets fietsie
leeu leeutjie
krap krapie
boot bootjie

Verkleinwoorde Crossword

Type
Crossword
Description

Die perske het 'n klein _______________. pitjie
Die verkleinwoord van kat. katjie
Die muisie het 'n lang ___________. stertjie
My maatjie skryf vir my hierin vir my verjaarsdag. kaartjie
Dit klop vinniger as ek moeg raak. hartjie
Die verkleinwoord van "fout". foutjie
'n Sinoniem vir "vriend". maatjie
Ek trek 'n skoen aan hierdie liggaamsdeel. voetjie
Hierdie troeteldier blaf. hondjie
Ek slaap hierop in die aand. bedjie
As ek dit plant kom daar 'n plantjie op. saadjie
My ma skep vir my 'n stukkie koek hierop. bordjie
Ek praat met hierdie liggaamsdeel. mondjie
My ma pak elke dag vir my hiervan in om eerste pouse te eet. broodjie
Daar is vyf vingers aan hierdie liggaamsdeel. handjie
Die verkleinwoord van kind. kindjie

Meervoude en Verkleinwoorde Crossword

Type
Crossword
Description

Groot slang, klein ———- slangetjie
Gesin se meervoud gesinne
graf se verkleining graffie
Boor (drill) se verkleinwoord bore
Ogie se meervoud ogies
Aap se meervoud ape
oog se meervoud oe
groot skaap, klein ------- skapie
Een bok, twee ----- bokke
safari se verkleinwoord safari'tjie
Honde se verkleinwoord (be aware it is a plural already) hondjies
Koppe se verkleinwoord Koppies
Vakansie se verkleinwoord vakansietjie
'n klein potlood ---- potloodjie
arm se verkleining armpie
Die verkleining van 'som' sommetjie
gif se meervoud giwwe
boot se meervoud bote
present se meervoud presente
Een vliegtuig, twee ---- vliegtuie
Een duif, vyf ----- duiwe

afrikaans spelling 10 July 2020 Word Search

Type
Word Search
Description

deurtjie
katjie
maatjie
seuntjie
hondjie
kam
nes
pen
lag
lam

Meervoude Word Search

Type
Word Search
Description

kilometers
tye
vrouens
kalwers
plae
gesigte
aanbiedinge
horings
slange
heinings
triomfe
varke
eeue
wiele
hondjies
kinkels
vure
stowwe
skooltasse
polisiemanne

Afrikaanse Woorde Word Search

Type
Word Search
Description

hondjie
papiere
appel
piesang
huis
tamatie
meervoude
onderwyser
rekenaar
kersfees
skoentjie
maatjie
leesboek
kos
verjaarsdag
onmiddelik
tafel
fees
vakansie
kombers
interessant

Versamelname en Meervoude Crossword

Type
Crossword
Description

Skape, bakke en varke (sheep, buck and pigs) kleinvee
'n _____________ hondjies werpsel
Henne, hane en eende (hens, roosters and ducks) pluimvee
Penne, potlode, boeke en liniale (pens, pencils, books and rulers) skryfbehoeftes
Een vlieg (fly), maar baie _____ vliee
Een boot (boat), maar baie ______ bote
Een gesig (face), maar baie _________ gesigte
Stoele, banke en tafels (chairs, sofas and tables) meubels
Een vinger (finger), maar baie ________ vingers
'n __________ olifante. trop
Een skoen (shoe), maar baie ________ skoene
Een vis (fish), maar baie ________ visse
Een meisie (girl), maar baie _____ meisies
'n __________ skepe. vloot

Byvoeglike Naamwoorde: Blokkiesraaisel Crossword

Type
Crossword
Description

Die mooi meisie hou van sonneblomme. mooi
Ezra eet 'n rooi appel. rooi
Die stoute hondjie byt al die skoene stukkend. stoute
Jennilee sing pragtig. pragtig
Dit is 'n driehoekige liniaal. driehoekige
Joe-Mari dra 'n wit hemp. wit
Die karton doos is groot. karton
My bure se bruin hond blaf baie. bruin
My beste vriend het 'n pienk fiets. pienk
Lorimar se splinternuwe rugsak is gesteel. splinternuwe
Dolfyne is baie vriendelike diere. vriendelike
Nicole lees 'n interessante boek. interessante
Die weer in Kaapstad is onvoorspelbaar. onvoorspelbaar
Christo hou van stukkende sokkies dra. stukkende
James het 'n kleurvolle sakdoek. kleurvolle

Blokkiesraaisel - Graad 6 Lockdown Crossword

Type
Crossword
Description

'n Voorbeeld van 'n hulpwerkwoord het
Sinonieme is woorde waarvan die betekenis verkil/dieselfde is dieselfde
bv. is die afkorting vir _______ byvoorbeeld
Die verkleiningsvorm van nooi nooientjie
Teenoorgestelde geslag van held heldin
'n Eienaam begin altyd met 'n _________ hoofletter
Die rangtelwoord vir 7 is ______ sewende
'n Bywoord beskryf gewoonlik die ____ werkwoord
'n ______ beskryf die selfstandige naamwoord (geen spasies) byvoeglikenaamwoord
Die oortreffende trap van dood dood
Die afrikaanse woord vir Lockdown grendeltyd
Suid-Afrika se staatspresident se van is _________ Ramaphosa
'n Ander naam vir Covid 19 Caronavirus
As twee mense in 'n gesprek is, noem ons dit 'n ___________ dialoog
Die teenoorgestelde van letterlik figuurlik

Verkleiningswoorde Crossword

Type
Crossword
Description

kombers kombersie
tafel tafeltjie
foto foto’tjie
kaart kaartjie
hut hutjie
naam naampie
seun seuntjie
muis muisie
hond hondjie
pad paadjie
wurm wurmpie
tamatie tamatietjie