Type
Crossword
Description

aand oggend
nuut oud
vriendelik onvriendelik
kleinste grootste
dolleeg propvol
duur goedkoop
netjies slordig
ongelukkig gelukkig
swak sterk
jonk oud
lui fluks
mak wild
leuen waarheid
gemaklik ongemaklik
slaag druip
beter slegter

Afrikaans Crossword

Type
Crossword
Description

Ons is ___ , die mense buite. Binne
Hy het ___ geld, sy het min baie
Ek is groot, die baba is ___ . klein
My pen is êrens; ek kry dit ___ nie. nêrens
praat mooi, moenie ___ praat nie. lelik
Myne is verkeerd, syne is ___. reg
Ek is ___ , sy is onseker. seker
Die boek is ___; die koerant is toe oop
As jy nie ___ nie, dan verloor jy. wen
Die boek is dik, die kkoerant is ___. dun
Die vrou is jonk; die man is ___. oud
Het jy dit ooit gesien? Nee, nog ___ nie. nooit
Haar rok is ___; myne is lank kort
Die meisies lyk ___; die seuns lyk anders. eerders
Ek draf in die ___ en werk in die aand. oggend
Gaan dit ___ of slegter? beter
Ek gooi ___; hy gooi mis. raak
Hy voel ___; sy voel sleg. goed

BLOKKIESRAAISEL Crossword

Type
Crossword
Description

Die tiende maand van die jaar oktober
Die vierde maand van die jaar april
Die persoon wat tande regmaak tandarts
Die dag na Saterdag Sondag
Die seisoen wanneer ons swem somer
Die seisoen na winter lente
Die persoon wat 'n gedig skryf digter
Die persoon wat ander lande besoek toeris
Jy eet dit saam met koffie/tee beskuit
Die eerste ete van die dag ontbyt
Die laaste ete van die dag aandete
Die maaltyd in die middel van die dag middagete
Een woord vir "in die aand" saans
Die persoon wat die skool bestuur skoolhoof
Die meervoud van "kind" kinders
Die verkleinwoord van "kind" kindjie
Die meervoud van "speelding" speelgoed
Ek eet met 'n mes en 'n __________ vurk
Baie moeg is ______________ doodmoeg
Baie duur is _______________ peperduur
Die antoniem vir "vinnig" stadig
Die antoniem vir "baie" min
Die persoon wat jou onderrig onderwyser
Goed, beter , die _________________ beste
Die vroulike vorm van "buurman" buurvrou
Die mervoud van "buurman" bure
Mens gaan eers na die _______________ en dan na die hoëskool laerskool

Anonieme Crossword

Type
Crossword
Description

sterk swak
glad grof
vet maer
hoog laag
lekker sleg
lank kort
vinnig stadig
voor agter
buite binne
blink dof
lui fluks
mis raak
warm koud
reguit krom
jonk oud
lig donker
vriend vyand

Antonieme Worksheet

Type
Matching Worksheet
Description

groot klein
dik dun
oud nuut
vuil skoon
warm koud
vet maer
droog nat
hoog laag
breed smal
op af
maklik moeilik
lank kort
bo onder
waar onwaar
seun meisie

Antonieme Crossword

Type
Crossword
Description

onderlyf bolyf
dun dik
vrede oorlog
stomp skerp
ophou aanhou
buite binne
moeilik maklik
rou gaar
fluks lui
voor agter
vlak diep
bo onder
dom slim
klaas baas

Afrikaans Meervoude en Trappe Van Verlykking Blokkiesraaisel Crossword

Type
Crossword
Description

Die Victoria watervalle is (groot) as die Eiffel Tower grooter
Dit was (baie koud) toe ek berg Everest geklim het yskoue
Toe ons in die Serengeti was moes ons 'n (baie nuut) "land rover" kry. splinternuwe
Dit het klein (druppels) gereer toe ek by "Trappe toe Hemel" was. druppeltjies
Die Groot Muur van China is (baie oud) stokoud
Madagascar is a baie mooi plek met baie mooi (skepe) skipppies
Ons vakansie van Dubai toe die (duur) van al ons vakansies duurste
In die Groot Koraalrif is baie (vis) visse
Toe ek by die Hwange Nationele Park het ek baie Kori Busters gesien. KoriBustertjies
Ek het drie mooi (foto) van die luiperd in die boom. fotos
Al my (buurman) is op vakansie in Amerika. bure
Die bloed rivier is nie (baie rooi) nie bloedrooi
Die (goed) plek in die wereld is Italy beste
Ons sien twee (leeu) in die bosveld leeus
Op die tafelberg die mis is (wit) spierwit
Die boot van Mauritius was( blou) potblou
In die Okavango in Botswana ons sien 'n aap met twee (piesang) in sy hande piesange
Toe ek in Rio De Janiero die (polisieman) het my gestop. polisie
al my (ouma) is op vakansie oumas
al my (oupa) is in Spain nou oupas

Afrikaans Gr. 5 Crossword

Type
Crossword
Description

ys + kas = ? yskas
huis+werk+boek = ? huiswerkboek
Oortreffende trap van sag sagste
Stellende trap van doofste doof
My boek is duur, jou boek is ____________________. duurder
Ek is lank maar Tanja is die _______________ Langste
My ma sê ______ moet ons boeke wegpak ons
Verkleining vir tand tandjie
Verkleining vir kinders kindertjie
Verkleining vir arm armpie
Meervoud vir pen penne
Meervoud vir vinger vinger
Meervoud vir muur mure
Wat is die afrikaanse woord vir "unhappy" ongelukkig
Wat is die afrikaanse woord vir "strong" sterk

Antonieme Word Search

Type
Word Search
Description

wen
vra
vinnig
vergeet
swaar
sterk
siek
optel
mooi
misluk
liefde
laat
groot
dag
baie

Intensiewe vorm Crossword

Type
Crossword
Description

Intensiewe vorm van JONK BLOEDJONK
Intensiewe vorm van HELDER KRISTALHELDER
Intensiewe vorm van GROEN GRASGROEN
Intensiewe vorm van ROOI BLOEDROOI
Intensiewe vorm van FLOU STOKFLOU
Intensiewe vorm van EERLIK DOODEERLIK
Intensiewe vorm van BLIND STOKBLIND
Intensiewe vorm van GEWOON DOODGEWOON
Intensiewe vorm van ARM BRANDARM
Intensiewe vorm van SUUR ASYNSUUR
Intensiewe vorm van GEK STAPELGEK
Intensiewe vorm van NUUT SPLINTERNUUT

Vakansie Woorde Word Search

Type
Word Search
Description

taxi
akkomodasie
familie
pret
duur
goedkoop
lekker
opwindend
poskaart
tas
trein
inligtingbord
vliegtuig
strand
padreis