Type
Word Search
Description

negatief
positief
handewas
selfisoleer
gesond
aanraking
siek
simtome
skoon
twintigsekondes
koors
kwarantyn
dokter
hospitaal
gesigmasker
koronavirus
seep
sanitizer

Lockdown (Inperking) woordsoek Word Search

Type
Word Search
Description

aanlyn
verlang
vriende
verveeld
spasie
kieme
speletjies
skoolwerk
bekommerd
bang
frustrasie
isolasie
siek
skoon
seep
corona
virus
familie
kruideniersware
paniekkoop
inperking

Beroepe Crossword

Type
Crossword
Description

Persoon wat 'n bus bestuur. busbestuurder
Persoon wat jou siek hond gesond sal maak. veearts
Persoon wat lekker kos kook. kok
Persoon wat my tand kan trek. tandarts
Mevrou Jones leer kinders op skool. onderwyseres
As ek siek voel gaan sien ek die persoon. dokter
Jy bel my om 'n brand te kom blus. brandweerman
Ek is baie trots op my mooi tuin. tuinier
Ek bekerm jou teen diewe en skelms. polisieman
As jy nie die bord mooi kan sien nie gee ek vir jou 'n bril. oogarts

Intensiewe vorme toets Crossword

Type
Crossword
Description

arm brandarm
ryk skatryk
skoon silwerskoon
doof stokdoof
rooi boedrooi
gelukkig dolgelukkig
siek doodsiek
wit spierwit
glad seepglad
helder klokhelder
klein piepklein
leeg dolleeg
lelik skreeulelik
hard kliphard
warm vuurwarm
lewendig springlewendig
beroemd wêreldberoemd
hoog hemelhoog
soet stroopsoet
alleen stoksielalleen

Verskillende beroepe Crossword

Type
Crossword
Description

Iemand wat jou in 'n restaurant bedien. kelner
Wie hou ons veilig? polisie
Wie leer by die skool? kinders
Wie leer ons by die skool? onderwyser
Wie hou ons tande mooi? tantarts
Wie bestuur 'n bus? busbestuurder
Waar kry ons, ons pos? poskantoor
Wie sing op CD's? sanger
Wie maak vure dood? brandweer
Wie bestuur 'n trok? trokbestuurder
Wie maak die kos in 'n hotel of restaurant? sjef
Wie kyk na siek mense en help dokters? verpleegster
Na wie toe gaan jy as jy siek is? dokter

Beroepe Crossword

Type
Crossword
Description

n Man wat skilder skildernar
Iemand wat n vliegtuig vlieg loods
Iemand wat agter diere in die wiltuin kyk wildbewaarder
Iemand wat huise bou bouer
Iemand wat medisyne verkoop apteker
Iemand wat moordenaars en diewe opspoor speurder
Iemand wat huise en geboue se planne teken argitek
Iemand wat vleis verkoop slagter
Iemand wat sing sanger
Iemand wat siek mense gesond maak dokter
Iemand wat waterpype en toilette regmaak loodgiter
Iemand wat siek diere gesond maak veearts
Iemand wat toneel speel acteer
Iemand wat gedigte skryf digter
Iemand wat fotos neem fotograaf
Iemand wat siek mense help verpleegster
Iemand wat allerhande soet goed bak bakker
Iemand wat studente leer by universiteit lektor
Iemand wat mense laat lag nar
Iemnand wat vir sy land veg soldaat
Iemand wat besighede se boeke boekhouer
Iemand wat mense rond lei gids
Iemand wat kinders leer by die skool onderwyser
Iemand wat aan mense se tande werk tandarts
iemand wat met grond en goters plant boer
Iemand wat jou verdien kelner
Iets wat klere vertoon mannekyn
Iemand wat luister na mense se probleme terapeut
Iemand wat werk in n kantoor klerk
Iemand wat op n skip werk matroos
Iemand wat met houd werk skrynwerker
Iemand wat op n rekenaar tik tikster
Iemand wat op die verhoog dans danser
Iemand wat lekker kos kook kok
Iemand wat onder die grond werk mynner
Iemand wat boeke skryf skrywer
Iemand wat in mense se tuine werk tuiner
Iemand wat mooi klere maak kleremaakster
Iemand wat n taxi bestuur taxibestuurder

Corona pandemie LO Graad 7 Crossword

Type
Crossword
Description

Die Coronavirus is tans 'n....... pandemie
Maskers moet ________ lae materiaal he. Drie
Meeste mense wat positief toets, ervaar ligte...... Simptome
Was gereeld jou hande met alkoholgebaseerde ...... Handreiniger
'n Gebruikte snesie moet in die _____ gegooi word. Asdrom
Moenie aan jou gesig vat met vuil ________ nie. Hande
Ons ________ word elke dag gemeet as ons by die skool kom. Koors
Oppervlaktes kan ook met die _________ besmet word. Virus
Masjiene wat mense in hospitale help om asem te haal noem ons _____ Respirators
Bly weg van plekke waar daar baie _______________ is. Mense
Wanneer jy positief toets, moet jy self ________________ Isoleer
Moet nooit jou kos met iemand ________ in hierdie tyd nie. deel

Teenoorgesteldes Crossword

Type
Crossword
Description

Vinnig Stadig
Onwaar Waar
Soet Suur
Leef Sterf
Gaar Rou
Laaste Eerste
Nugter Dronk
Lomp Rats
Skuldig Onskuldig
Gelukkig Ongelukkig
Begin Eindig
Binne Buite
Broer Suster
Dik Dun
Fyn Grof
Siek Gesond
Iets Niks
Klein Groot
Sleg Goed
Huil Lag
Lank Kort

Covid - 19 Word Search

Type
Word Search
Description

aanraking
meter
afstand
druppeltjies
deksel
vullisblik
sneesdoekie
elmboog
water
seep
virusse
kieme
covid19
koronavirus

Daniel se Woordsoek Word Search

Type
Word Search
Description

voorreg
tromslae
goeie
voorgereg
verveeld
gunsteling
sertifikaat
afgelope
heerlike
vrugte
kinders
sug
liggaam
groente
opgewonde
kompetisie
glimlag
meneer
kook
gesonde

CORONAVIRUS (COVID-19) Word Search

Type
Word Search
Description

Affects anyone
Boris Johnson
Coronavirus
Dont travel
Early action
Fever
Germs
Hand sanitizer
Isolated
Journeys cancelled
Kids also affected
Lockdown
Many cases
Nobody immune
Only two weeks
Panic buying
Quarantine
Really serious
Self isolation
Toilet roll shortage
Unavoidable
Virus
Wuhan
X-ray results
Young and Old
Zombie towns