Type
Word Search
Description

mielies
braaibroodjies
boerewors
stormers
braai
biltong
afrika
visvang
zulu
fisies
lego
skoolsak
toktokkie
pannekoek

Heritage Day Word Search

Type
Word Search
Description

biltong
bunny chow
rights
fairness
equality
religion
tolerance
tradition
game reserves
big five
sotho
venda
xhosa
english
afrikaans
zulu
shield
diversity
africa
culture
freedom
Madiba
melktert
boerewors
indaba
bobotie
kraal
veldskoen
samoosa
braaivleis

Afrikaans Spel Lyse Word Search

Type
Word Search
Description

vies
braai
wors
vuur
juffrou
biblioteek
skool
hoeveel
waar
wat
wie
ouma
nat
mis
beskerm
diere
mielie
vrugte
groente
yskas

TAALLEER HERSIENING NO.2 Crossword

Type
Crossword
Description

Vul die ontbrekende voornaamwoord by die oop spasie in. 'n Mens moet altyd weet wat om _________ aangaan. jou
Watter soort sin is die volgende? Wees versigtig! bevelsin
Gee die vergrotende trap van die woord tussen hakies. Die aantal sterftes op die pad is (baie) gedurende die Desembervakansie. meer
Vorm die korrekte afleiding van die woord tussen hakies.Die (leer) studeer hard vir die eksamen. leerders
Watter skryfteken ontbreek by die volgende . Julle moet hard studeer uitroepteken
Skryf die volgende afkorting tussen hakies voluit.( asb.) asseblief
Gee die oortreffende trap van die woord tussen hakies. Dit is die (goed) boek wat ek nog gelees het. beste
Vervang die woord dan met 'n sinoniem. Lees is beter (dan) TV. as
Gee die korrekte vorm van die woord tussen hakies. Die meisie wonder of hulle dieselfde (dink) koester. gedagtes
Gee die korrekte vorm van die woord tussen hakies. Op die melkbottel staan "olie" (skrif). geskryf
As jy in Suid-Afrika woon is jy 'n ____________________ . Suid-Afrikaner
Wat noem ons die stylfiguur tring! tring!? klanknabootsing
Voltooi die volgende uitdrukking. Hy kap die spyker op sy______ kop
Die meisie (belowe / glo) sy gaan eendag die president van Suid-Afrika wees. glo
Skryf die syfer, 20, in woorde. twintig
Gee die intensiewe vorm van (beroemd) wêreldberoemd
Kies die korrekte antwoord. Ek is na my ma (vernoem/genoem). vernoem
Gee die korrekte vorm van die woord tussen hakies. Almal dink (Amerika) is die slimste mense in die wêreld. Amerikaners
Gee die korrekte vorm van die woord tussen hakies. By die huisgala sien ons al die goeie (swem). swemmers
Kies die korrekte woord tussen hakies. By Hogsback is (eisige/ysige) temprature gedurende die winter ondervind. ysige
Gee een woord vir die woorde tussen hakies. (In die aand) eet ons 'n volle maaltyd. saans
Gee een woord vir die woorde tussen hakies.Ek hardloop graag (in die oggend) soggens
Gee een woord vir die woorde tussen hakies. Ek doen (elke dag) my huiswerk. daagliks
Kies die korrekte antwoord. Gou op jou (perdjie/donkie)wees. perdjie
Kies die korrekte antwoord tussen hakies. Is daar (enige/enigste) vrae? enige
Kies die korrekte antwoord. Is daar (enigste/enige) vrae? enige
Kies die korrekte antwoord. Hy (stuur/steur) vir sy meisie 'n bos rose. stuur
Vul die korrekte antwoord by die oop spasie in. Die mense staan in 'n (tou/lyn/streep) om kaartjies vir die Mamma Mia fliek te koop. tou
My ouma se (raat/raad) vir hoes is heuning en suurlemoen. raat
Bakpoeier laat die koek (reis/rys). rys
Ons vertrek om (5 uur) vanmiddag. skryf in die tyd tussen hakies in woorde. vyfuur
Ek het skuld (erken/herken/verken/ontken). erken
Skakel die (lug/lig) aan. lig

G10: "Jy mag maar" en "Halala Afrika". Crossword

Type
Crossword
Description

Van watter kontinent praat hulle in "Halala Afrika"? Afrika
Watter woord se vir ons die vroue bly in 'n landelike gebied? heuwels
Wie word deur die vrouens getroos in strofe 2? kinders
Van watter kontinent het die skepe uit die weste gekom? Europa
Hoekom het hulle hier gestop? Vir kos en ___. water
Volgens strofe 3 is die land verruil vir ___. koperdraad
Wat word armoedige woonbuurte in 'n stad genoem? ghettos
Een van die minirale skatte in ons aarde. steenkool
Watter woord in die gedig se dat al ons skatte uitgehaal is? greintjie
"groot en oop grasvlaktes" is 'n vorm van ___. assonansie
Waarmee is plase toegespan? doringdraad
Wie het ons diere uitgeroei? grootwildjagters
Watter stylfiguur vind ons in reels 40 en 41 in "Halala Afrika"? eufemisme
Watter klank in "Halala Afrika" beteken "hartseer" of "hoop"? halala
Waar is die vrou "Jy mag maar" se man? dood
Die man "slurp" sy koffie, want dis te ___. warm
Wat het die man se voete so vuil gemaak? komposhoop
Die tipe groente wat hy huis toe bring. swak
Die man se werk. boer
Watter woord impliseer dat dit onmoontlik is vir die man om terug te kom? as
Die vrou noem hierdie spesifieke dinge, want dit is wat haar ___ het. geirriteer

Blok Raai Crossword

Type
Crossword
Description

gunsteling bybel vers Jeremiah29:11
Felicia se tweede naam Pizza
Swart kittie Bella
Ouma Petro
Kaylie Millennial
eerste soen Port Elizabeth
my thinking spot Sacramento
ons kiddie Sheldon
iets kleins nunu
jy het my hart... gesteel
gunsteling koekies gemmer
waarsonder ons nie kan lewe nie koffie
my gunsteling kleur Blou
netflix en chill braai en naai
voltooi 'n braai braaibroodjies
jou by naam Chebils
ek en... jy
kêrel meisie
jy het 'n..... smile colgate
sonder jou wil ek nie .... lewe
you are the reason calum scott
bevel gee sal
allerdaagse pad lewenspad
fondasie GOD
bekende serries Friends
Suid punt van Afrika Kaapstad
saans 8 uur Milo
bestaan uit gasse sterrertjie

Verskillende kulture in Suid Afrika Word Search

Type
Word Search
Description

Tswana
KhoiSan
Moslem
Indier
Afrikaner
Venda
Tsonga
Sotho
Ndebele
Xhosa
Zulu

Maak verkleiningswoorde meerlettergrepige woorde en meerlettergrepige woorde verkleininngswoord Crossword

Type
Crossword
Description

Verkleining van - Poeding Poedinkie
Verkleining van - Koning Koninkie
Meerlettergrepige woord van - Dorinkie Doring
Verkleining van - Slang Slangetjie
Meerlettergrepige woord van - Tweelingetjie Tweeling
Verkleining van - Piering Pierinkie
Verkleining van - Ring Ringetjie
Verkleining van - Ding Dingetjie
Verkleining van - Long Longetjie
Meerlettergrepige woord van - Kussinkie Kussing
Verkleining van - Rekening Rekeninkie
Meerlettergrepige woord van - Heininkie Heining
Meerlettergrepige woord van - Tangetjie Tang
Meerlettergrepige woord van - Wangetjie Wang
Verkleining van- Gang Gangetjie
Verkleining van - Rang Rangetjie
Meerlettergrepige woord van - Kettinkie Ketting
Meerlettergrepige woord van - Keurinkie Keuring
Meerlettergrepige woord van - Versteurinkie Versteuring
Verkleining van - Verduideliking Verduidelikingetjie

Kaffir Boy Project 1 Crossword

Type
Crossword
Description

Food for work Scufftin
Facecloth Waslap
Rooster's crow Kikilihoo
Grab him Mbambe
Gangsters of the 50s and 60s Msomi
The white man Umlungu
Lord Nkosi
Monday hangover Babalazi
Cattle's lungs Muhodu
Animal-hide whip Sjambok
Porridge and meat Pap 'n vleis
Boss Baas
Woman Musadi
Big Lo Makulu
A type of weed Murogo
Black and prickly worms Sonjas
Jerked meat Biltong
Group of Zulu warriors Impis
Short stick made from the mane of a lion Choya
We agree Siyavuma
Witch Muloi
Sir Murena
Heartbreak Mbitsini
He is dead Uswile
Bride price Lobola

LEGO NINJAGO Word Search

Type
Word Search
Description

MECH
ICETANK
SHARKARMY
GARMADAN
SENSEIWU
LLOYD
JAY
NYA
KAI
ZANE
COLE
NINJAGO
LEGO

Blokkiesraaisel - Graad 6 Lockdown Crossword

Type
Crossword
Description

'n Voorbeeld van 'n hulpwerkwoord het
Sinonieme is woorde waarvan die betekenis verkil/dieselfde is dieselfde
bv. is die afkorting vir _______ byvoorbeeld
Die verkleiningsvorm van nooi nooientjie
Teenoorgestelde geslag van held heldin
'n Eienaam begin altyd met 'n _________ hoofletter
Die rangtelwoord vir 7 is ______ sewende
'n Bywoord beskryf gewoonlik die ____ werkwoord
'n ______ beskryf die selfstandige naamwoord (geen spasies) byvoeglikenaamwoord
Die oortreffende trap van dood dood
Die afrikaanse woord vir Lockdown grendeltyd
Suid-Afrika se staatspresident se van is _________ Ramaphosa
'n Ander naam vir Covid 19 Caronavirus
As twee mense in 'n gesprek is, noem ons dit 'n ___________ dialoog
Die teenoorgestelde van letterlik figuurlik