Type
Crossword
Description

insluk uitspoeg
voorspoed teenspoed
grappig ernstig
skuldig onskuldig
warm koud
regop plat
breed smal
skerp stomp
vriendelik nors
honger versadig
vertikaal horisontaal
foutief korrek
stokflou springlewendig
vuurwarm yskoud
ekstrovert introvert
afwaarts opwaarts
waarheid leuen
maksimum minimum
manik vroulik

Antonieme Crossword

Type
Crossword
Description

insluk uitspoeg
skuldig onskuldig
vertikaal horisontaal
breed smal
vuurwarm yskoud
krom reguit
skerp stomp
later vroeër
verkoper koper
introvert ekstrovert
mak wild
vriend vyand
linker regter
vokaal konsonant
lag huil

Soek die antonieme Word Search

Type
Word Search
Description

Koud
Warm
Uitvoer
Invoer
Buite
Binne
Laag
Hoog
Sleg
Goed
Laaste
Eerste
Onderlyf
Bolyf
Afwaarts
Opwaarts
Arm
Ryk
Intog
Uittog

Sinonieme en Antonieme Crossword

Type
Crossword
Description

Antoniem vir binne buite
Antoniem vir skerp stomp
Antoniem vir vet maer
Antoniem vir soet (gedrag) stout
Sinoniem vir mooi pragtig
Sinoniem vir present geskenk
Sinoniem vir vinnig gou
Sinoniem vir storie verhaal
Sinoniem vir koerant nuusblad
Sinoniem vir onmiddelik dadelik
Sinoniem vir byna amper
Antoniem vir vriend vyand

Intensiewe vorme toets Crossword

Type
Crossword
Description

arm brandarm
ryk skatryk
skoon silwerskoon
doof stokdoof
rooi boedrooi
gelukkig dolgelukkig
siek doodsiek
wit spierwit
glad seepglad
helder klokhelder
klein piepklein
leeg dolleeg
lelik skreeulelik
hard kliphard
warm vuurwarm
lewendig springlewendig
beroemd wêreldberoemd
hoog hemelhoog
soet stroopsoet
alleen stoksielalleen

Blokkiesraaisel Crossword

Type
Crossword
Description

Afrikaans vir "how much" hoeveel
Meervoud van hok hokke
Afrikaans vir "when" wanneer
Meervoud vir muis muise
Meervoud van raam rame
Verskleining vir wond wondjie
Verkleining vir hart hartjie
verkleining vir das dassie
Verkleining vir lip lippie
Verkleining vir perd perdjie
Verkleining vir bok bokkie
Afrikaans vir "left" links
Afrikaans vir "next to" langs
Antoniem vir warm koud
Antoniem vir mooi lelik
Sinoniem vir woedend kwaad
Sinoniem vir gou vinnig

Intensiewe Vorms Crossword

Type
Crossword
Description

so lyk die grasperk kurkdroog
net gister gekoop splinternuut
nie vuil nie silwerskoon
in die water geval papnat
soos Usain Bolt blitsvinnig
in die middel van die winter yskoud
geen maan of sterre nie pikdonker
my gesig as ek bloos bloedrooi
ek het nou net die Argus gery doodmoeg
ons sit so as ons vir die spook wag doodstil
baie, baie kwaad smoorkwaad
glad nie bitter nie stroopsoet
glad nie sag nie kliphard
vlamme vuurwarm
nie spierwit nie pikswart
die beeste in die droogte brandmaer

Sinonieme en Anotieme Crossword

Type
Crossword
Description

Antoniem vir warm Koud
Sinoniem vir praat Gesels
Antoniem vir stadig Vinnig
Sinoniem vir lawaai Geraas
Antoniem vir mooi Lelik
Sinoniem vir mooi Pragtig
Antoniem vir vraag Antwoord
Sinoniem vir nou Onmiddelik
Antoniem vir baie Min
Sinoniem vir goed Uitstekend

RAAI RAAI Crossword

Type
Crossword
Description

Al dra 'n _____ 'n goue ring bly hy steeds 'n lelike ding aap
Baie ______ is 'n haas se dood. honde
Soos water op die ____ se rug. eend
Sinoniem vir 'n esel donkie
Sinoniem vir toneelspeler akteur
Moenie ou ______ uit die sloot grawe nie koeie
Jy moet die bul by die ________ pak horings
Antoniem vir vertikaal horisontaal
______ trou met wolf se vrou jakkkals
Sinoniem vir periode tydperk
Sinoniem vir siek ongesond
Hy is nie onder 'n ________ uitgebroei nie kalkoen
Daar is 'n _______ in die gras slang
Die _________ kom ook in die kraal agteros
Antoniem vir n bejaarde jongmens

Intensiewe vorme Crossword

Type
Crossword
Description

Baie baie rooi bloedrooi
baie baie bang doodbang
baie baie ryk skatryk
baie baie helder glashelder
baie baie warm vuurwarm
baie baie moeg doodmoeg
baie baie vaal asvaal
baie baie lewendig springlewendig
baie baie groen grasgroen
baie baie suur asynsuur
baie baie reguit pylreguit
baie baie jonk boedjonk

Intensiewe vorm Crossword

Type
Crossword
Description

pikswart pikswart
grasgroen grasgroen
yskoud yskoud
vuurwarm vuurwarm
goudgeel goudgeel
spierwit spierwit
doodsiek doodsiek
bloedrooi bloedrooi
smoorkwaad smoorkwaad
potblou potblou