Type
Word Search
Description

This word search contains the following answers:

Vandag
Gister
Wereld
Geeet
Almal
Klein
Wanneer
Hardloop
Terug
Baie
Bietjie

Afrikaans Meervoude en Trappe Van Verlykking Blokkiesraaisel Crossword

Type
Crossword
Description

This crossword contains the following questions and answers:

Die Victoria watervalle is (groot) as die Eiffel Tower grooter
Dit was (baie koud) toe ek berg Everest geklim het yskoue
Toe ons in die Serengeti was moes ons 'n (baie nuut) "land rover" kry. splinternuwe
Dit het klein (druppels) gereer toe ek by "Trappe toe Hemel" was. druppeltjies
Die Groot Muur van China is (baie oud) stokoud
Madagascar is a baie mooi plek met baie mooi (skepe) skipppies
Ons vakansie van Dubai toe die (duur) van al ons vakansies duurste
In die Groot Koraalrif is baie (vis) visse
Toe ek by die Hwange Nationele Park het ek baie Kori Busters gesien. KoriBustertjies
Ek het drie mooi (foto) van die luiperd in die boom. fotos
Al my (buurman) is op vakansie in Amerika. bure
Die bloed rivier is nie (baie rooi) nie bloedrooi
Die (goed) plek in die wereld is Italy beste
Ons sien twee (leeu) in die bosveld leeus
Op die tafelberg die mis is (wit) spierwit
Die boot van Mauritius was( blou) potblou
In die Okavango in Botswana ons sien 'n aap met twee (piesang) in sy hande piesange
Toe ek in Rio De Janiero die (polisieman) het my gestop. polisie
al my (ouma) is op vakansie oumas
al my (oupa) is in Spain nou oupas

AFRIKAANS SPELLING WORDS Word Search

Type
Word Search
Description

This word search contains the following answers:

agter
deur
die
eerste
eet
en
gaan
gister
groot
haai
hare
hy
kyk
luister
maak
maar
met
mooi
naweek
neem
neuse
nuut
oog
seuntjie
skoene
skryf
soos
staan
sy
uit
van
vandag
vir
vrou
waai
wat
weg

Afrikaans: Drama_Die Halssnoer Crossword

Type
Crossword
Description

This crossword contains the following questions and answers:

Wie besit die antieke juwelierswinkel? Mnr. Solly
Sy is sestien jaar oud en baie naief. Sholeen
Sy hou van skinder en weet wat in almal se lewe gebeur. Nella
Sy is 'n middeljarige, eiesinnige oud-onderwyseres. Maria
Hy is 'n ongewone outjie en baie verlief. Danny
Hy het die slot in mnr. Solly se winkel reggemaak. Cassiem
Sy hou nie daarvan wanneer mense vals beskuldig word nie. Jasmine
Het Maria en Nella se bestelling gebring. Kelner
Sy is Danny se ouma en ken vir Maria Amina Daniels
Danny is oorspronklik van watter plek. Durban

Blokkiesraaisel Crossword

Type
Crossword
Description

This crossword contains the following questions and answers:

Afrikaans vir "how much" hoeveel
Meervoud van hok hokke
Afrikaans vir "when" wanneer
Meervoud vir muis muise
Meervoud van raam rame
Verskleining vir wond wondjie
Verkleining vir hart hartjie
verkleining vir das dassie
Verkleining vir lip lippie
Verkleining vir perd perdjie
Verkleining vir bok bokkie
Afrikaans vir "left" links
Afrikaans vir "next to" langs
Antoniem vir warm koud
Antoniem vir mooi lelik
Sinoniem vir woedend kwaad
Sinoniem vir gou vinnig

Intensiewe Vorms Crossword

Type
Crossword
Description

This crossword contains the following questions and answers:

so lyk die grasperk kurkdroog
net gister gekoop splinternuut
nie vuil nie silwerskoon
in die water geval papnat
soos Usain Bolt blitsvinnig
in die middel van die winter yskoud
geen maan of sterre nie pikdonker
my gesig as ek bloos bloedrooi
ek het nou net die Argus gery doodmoeg
ons sit so as ons vir die spook wag doodstil
baie, baie kwaad smoorkwaad
glad nie bitter nie stroopsoet
glad nie sag nie kliphard
vlamme vuurwarm
nie spierwit nie pikswart
die beeste in die droogte brandmaer

'n Eenvoudige stroombaan (Opgestel deur proefstudent) Crossword

Type
Crossword
Description

This crossword contains the following questions and answers:

'n............is 'n stelsel om energie oor te dra. Stroombaan
Die stroombaan se rol is om elektrisiteit van die bron na die......... te stuur. Toestel
Die toestel verander dan die elektriese energie in nuttige.........-energie. Uitset
Alle elektriese stelsels het 'n............... en 'n uitset. Insettoestel
'n Elektriese stroombaan bestaan uit verskillende........ Komponente
'n...... is 'n voorbeeld van 'n elektriese toestel se energiebron. Battery
Slegs wanneer die bron.........is aan die ander dele van die stelsel kan die elektriese energie gebruik word. Gekoppel
Baie materiale........elektrisiteit. Gelei
Die meeste stelsels gebruik.......as geleidingsmateriaal. Drade
Die meeste elektriese kabels gebruik.......draad. Koper
......is 'n voorbeeld van uitset-energie. Hitte
Elektrisiteit vloei langs 'n...... Baan
'n..................baan van elektrisiteit is gesluiten is dus voltooi. Ononderbroke
Die gloeilamp verander van elekrtiese energie na....... Ligenergie
Die ........elektrisiteit beweeg terug na die bron om te herlaai. Swakker
As 'n voltooide stroombaan gekoppel is aan 'n energiebron sal die eletrisiteit.....daardeur vloei. Konstant
'n.......verbreek die vloei van elektrisiteit. Skakelaar
'n Skakelaar is 'n nuttige komponent. Ons kan dit gebruik om.......die vloei van elektrisiteit te verbreek wanneer ons dit nie benodig nie. Doelbewus
Wanneer skakelaars.....is, kan elektrisiteit deur vloei. Gesluit
Wanneer skakelaars......is, is die vloei van elektrisiteit verbreek. Oop

Die kruppel engel hoofstuk 2 Crossword

Type
Crossword
Description

This crossword contains the following questions and answers:

Kies die korrekte antwoord. Ma Lettie is(frusteerd/geskok/kwaad) as sy hoor Tina wil na die dorpskool gaan. kwaad
Vul die ontbrekende woord in . By Rising star kry Tina alles _____________. verniet
Tina het ook________________ skool toe en terug. vervoer
Watter tipe werk wil Tina nie eendagdoen nie. huiswerk
Ma Lettie sê Tina is baie ________________. (klagte) lui
Wat leer die dorpskool nie vir die kinders nie naaldwerk
Wat het Tina se ma op haar uitgegooi toe sy sê sy het by Stefaans Marais geld gevra vir skool? waswater
Tina se boetie se naam is__________________. Klein Attie
Tina se sussie se naam is_____________________. Maaghret
Vul die ontbrekende woord in . tina besef nadat haar ma haar so geslaan het dat Stefaans Marais haar _______________________ pa is. biologiese
Tina lyk anders as die ander bruin kinders omdat haar pa ___________ is. wit
Hoe oud was Ma lettie toe sy swanger geraak het met Tina? sestien
Vul die ontbrekende woord in. Ma Lettie het vir Tina 'n leuen oor haar biologiese pa vertel. Sy het gesê dat Tina se pa 'n _________________ van die Kaap was. Slams
Vul die ontbrekende woord in. Ma Lettie het vir Tina 'n leuen oor haar biologiese pa vertel. Sy het gesê dat Tina se pa ______________ is. dood
Vul die ontbrekende woord in. Ma Lettie het vir Tina 'n leuen oor haar biologiese pa vertel. Sy het gesê dat sy nie Tina se pa se __________________ geken het nie. familie
Ma Lettie wil nie oor ______________________ praat nie. Jakob
Op wie se plaas werk Pa At? Coetzee
Watter tipe werk doen Pa At? arbeider
Wanneer Pa At baie kwaad is, kry hy _______________. stilstuipe
Ma Lettie sê dat Pa At net ________________ drink. naweke
Waarvoor is die geld wat die prokureur elke maand vir Ma Lettie inbetaal? onderhoudgeld
Wie is die meeste van die tyd dronk? Ant Merlin
Wou Pa At met 'n mes steek. Evaan
Oom Ketot se vrou? Ant Sanna
Die bruin woonbuurt se naam. Van Noodt

BLOKKIESRAAISEL Crossword

Type
Crossword
Description

This crossword contains the following questions and answers:

Die tiende maand van die jaar oktober
Die vierde maand van die jaar april
Die persoon wat tande regmaak tandarts
Die dag na Saterdag Sondag
Die seisoen wanneer ons swem somer
Die seisoen na winter lente
Die persoon wat 'n gedig skryf digter
Die persoon wat ander lande besoek toeris
Jy eet dit saam met koffie/tee beskuit
Die eerste ete van die dag ontbyt
Die laaste ete van die dag aandete
Die maaltyd in die middel van die dag middagete
Een woord vir "in die aand" saans
Die persoon wat die skool bestuur skoolhoof
Die meervoud van "kind" kinders
Die verkleinwoord van "kind" kindjie
Die meervoud van "speelding" speelgoed
Ek eet met 'n mes en 'n __________ vurk
Baie moeg is ______________ doodmoeg
Baie duur is _______________ peperduur
Die antoniem vir "vinnig" stadig
Die antoniem vir "baie" min
Die persoon wat jou onderrig onderwyser
Goed, beter , die _________________ beste
Die vroulike vorm van "buurman" buurvrou
Die mervoud van "buurman" bure
Mens gaan eers na die _______________ en dan na die hoëskool laerskool

Blokkiesraaisel Crossword

Type
Crossword
Description

This crossword contains the following questions and answers:

Die man is ruimskoots vergoed vir sy dapperheid ruimskoots vergoed
Hy stap haastig oor die drumpel haastig
Ons het gister voëls gaan kyk gister
Ek moet vanmiddag my huiswerk doen vanmiddag
Die kinders hou van buite speel buite
Vangoggend het ek lekker ontbyt geëet vanoggend
Hy het die bal hard geslaan hard
Sy het hoog oor die hekkie gespring hoog
Die korrupte grenswag wou die smokkelaars oogluikend toelaat om te ry oogluikend toelaat
Juffrou het hard gepraat on die klas mooi te laat luister hard

Kom Ons Doen Bietjie Hersienning Crossword

Type
Crossword
Description

This crossword contains the following questions and answers:

Die stuk houd is (dik) as daardie een dikker
My glas is die (vol) want ek het nog niks gedrink nie volste
Wat is die meervoud van pa? pa's
Die lug soos 'n kind se ballon. Watter beeldspraak is dit? vergelyking
Die sambrele lyk soos __________ lekkergoed? gestreepte
Die verkleinvorm van emmer emmertjie
Ouma het een van die bakker gekry met kersies daarop. verjaarsdagkoek
Hulle is klein koekies met versiersuiker daarop. kolwyntjies
Iemand wat van soetighede hou lekkerbek
Ouma sny die koek in ___________________ stukkies
'n Ukulele is 'n klein ______ ghitaartjie
Ouma woon in 'n klein ______________________ woonstelletjie
Ouma se neus is so rooi soos 'n ________________ s'n. hanswors
Borde, koppies, pierings, ens noem ons____________ skottelgoed
Ouma dra hulle op haar voete sodat sy nie koud kry nie. pantoffels
Tant Lalie is die nuwe ________________ buurvrou
Die miere en ander gogga's loop vinnig rond. wemel
Tant Lalie se klere is baie baie nat. Papsopnat
As Ouma se woonstelletjie baie skoon is, is dit __________________ blinkskoon
Tant Lalie het _____________ voete verbrande
Waarin hou Ouma haar suiker? suikerbakkie
As jy iemand vir die eerste keer ontmoet, dan se jy _________________ aangename kennis
Ouma ________________ die vloer met 'n besem vee
Hoe dikwels stof ouma die meubels af> Elke ____ dag tweede
Ouma is siek in die bed met 'n _______________ verkoue