Type
Word Scramble
Description

Rooi
Blou
Geel
Greon
Pers
Oranje
Wit
Swart
Pienk
Bruine

Intensiewe vorm - kleure Crossword

Type
Crossword
Description

die man se skoene is baie swart pikswart
die appel is baie rooi bloedrooi
die sak is baie groen grasgroen
die stoel is baie blou hemelsblou
die wolke is baie wit spierwit
my ma se rok is baie geel goudgeel
die boom is groen en bruin
die lemoen is _________ in kleur oranje
die blom is 'n mooi ________ kleur. pers
die hart is ________ in kleur pienk
ek ken al my kleure (colours) kleure

Kuns Word Search

Type
Word Search
Description

popkuns
wit
swart
modernisme
realisme
naturalisme
ekspressionisme
fauvisme
surrealisme
kubisme
kunselemente
ontwerpsbeginsels
da vinci
michelangelo
esel
pallet
skilderdoek
beeldhouwerk
potlood
pastel
tekstuur
picasso
van gogh
ritme
balans
perspektief
ruimte
toonwaarde
kleur
vorm
lyn
groen
oranje
pers
geel
blou
rooi
Akriel
Olieverf
Waterverf

Kleure Crossword

Type
Crossword
Description

1. Die kleur van herfsblare bruin
In die Somer is die bome se blare ... groen
Daar is ... gordyne in die saal. rooi
Die kleure van wolke wit
Op 'n mooi Somersdag is die lug ... blou
Cameron trek ... hemde aan met atletiek geel
'n Ander naam vir Johannesburg is 'Egoli, plek van ... ' goud
'n Panda is ... en wit swart
'n Olifant se kleur is ... grys
Lemoene is ... oranje
My ma se oorbelle is .... van kleur. silwer
Barbie se gunsteling kleur is ... pienk
Na die reen verskyn daar soms 'n ... reenboog
Die sportspan dra gewoonlik ... klere. oranje
Ons moet ... skoene skooltoe dra. swart
Daar is ... kleure in ons landsvlag ses
'n Suurlemoen is gewoonlik ... geel
Ons skoolklere is wit, groen en ... maroen
Meneer Rothman ry 'n ... motor. wit
Druiwe kan groen, swart of ... wees. pers
'n Sebra het ... en wit strepe. swart
Die Drama klas se mure is geel en ... rooi
Batman se uitrusting is ... swart
Aarbeie is gewoonlik ... rooi
'n Verkleurmannetjie verander maklik van .... kleur
Polisiemanne dra ... uniforms blou
Seewater is in baie dele van die wereld .... turkoois

Kleure Word Search

Type
Word Search
Description

pienk
grys
geel
blou
bruin
groen
oranje
pers
rooi
swart
wit

Byvoeglike Naamwoorde: Blokkiesraaisel Crossword

Type
Crossword
Description

Die mooi meisie hou van sonneblomme. mooi
Ezra eet 'n rooi appel. rooi
Die stoute hondjie byt al die skoene stukkend. stoute
Jennilee sing pragtig. pragtig
Dit is 'n driehoekige liniaal. driehoekige
Joe-Mari dra 'n wit hemp. wit
Die karton doos is groot. karton
My bure se bruin hond blaf baie. bruin
My beste vriend het 'n pienk fiets. pienk
Lorimar se splinternuwe rugsak is gesteel. splinternuwe
Dolfyne is baie vriendelike diere. vriendelike
Nicole lees 'n interessante boek. interessante
Die weer in Kaapstad is onvoorspelbaar. onvoorspelbaar
Christo hou van stukkende sokkies dra. stukkende
James het 'n kleurvolle sakdoek. kleurvolle

Kleure Crossword

Type
Crossword
Description

swart swart
grys grys
pers pers
blou blou
rooi rooi
geel geel
groen groen
pienk pienk
oranje oranje
bruin bruin

kleure Word Search

Type
Word Search
Description

bruin
pers
oranje
grys
pienk
wit
geel
groen
rooi
blou
swart

Kaleidoskoop van kleur Word Search

Type
Word Search
Description

ontwerp
malvalekkers
lekker
tafeldoek
spookasem
pienk
pers
oranje
lugballon
lemmetjie
kunstenaar
kleurwiel
kleurskema
kleurpotlode
herfs
helder
groen
glimpen
gekleurde
geel
gebruik
gaaf
donker
deelneem
Dagdroom
Bruin
Biblioteek
afrigter
Aarbei
Aandag

Herhaling week 1-5 puzzel Word Search

Type
Word Search
Description

nacht
dag
weekend
zondag
zaterdag
vrijdag
woensdag
donderdag
dinsdag
maandag
knie
elleboog
schouder
teen
voet
been
vinger
hand
arm
nek
tanden
lippen
mond
neus
oog
oor
hoofd
bruin
zwart
wit
paars
oranje
groen
blauw
rood
geel

Dae, maande, nommers en kleure Crossword

Type
Crossword
Description

Watter dag kom na Woensdag? Donderdag
Wat is die eerste maand van die jaar? Januarie
Skryf die nommer 13 dertien
Watter maand kom na April? Mei
Watter kleur is bloed? Rooi
Skryf die nommer 40 Veertig
Watter kleur is die son? Geel
In watter maand begin die winter? Junie
Hoeveel is 46 plus 34? Tagtig
Somer, herfs, winter en ... Lente
Watter kleur is die gras Groen
Watter kleur is 'n smurf? Blou
In watter maand is Kersfees? Desember
Watter kleur is 'n naartjie? oranje
Wat is die tweede dag van die week? Maandag
Hoeveel is vyf en twintig maal twee? Vyftig