Type
Word Search
Description

swerm
storm
wurm
warm
arm
alarm
vorm
skerm
kerm
derm

Taalleer Hersiening No.1 Crossword

Type
Crossword
Description

Verkleining van die woord tussen hakies- Die seun dra 'n (broek). broekie
Gee die meervoud van die woord tussen (hakies). Pa en Oupa dra (hemp). hemde
Gee die korrekte vorm van die woord tussen hakies. Die stoel (op wat) Oupa sit, is stewig. waarop
Gee een woord. My (ma se suster) gaan saam met ons vakansie hou. tannie
Gee die verkleining van die woorde tussen hakies. Die kinders bou (torings) op die strand. torinkies
Intensiewe vorm van die woord tussen hakies. Pa is 'n (vet) man. spekvet
Intensiewe vorm - Die speelgoedpop was (goedkoop) spotgoedkoop
Gee die vergrotende trap van die woord tussen hakies. Die pa is (oud) as die ma. ouer
Gee die korrekte samestelling. Die seuns dra (kind + skoene). kinderskoene
Gee die regte vorm van die woord tussen hakies. Deon Meyer skryf die (goed) speurverhale. beste
Kies die korrekte antwoord. Die meisie oor(wie/wat) hy skryf is 'n Suid-Afrikaner. wie
Die man (wie/wat) die boek skryf het in Klerksdorp grootgeword. wat
Voltooi die sin met die korrekte lidwoord in die oop spasie. Om (...) mens te laat lag, moet jy snaaks wees. 'n
Korrekte lidwoord. Ek het (...) beste tyd van my lewe. die
Gee die intensiewe vorm. Dit was 'n (lekker) burger. smullekker
Gee die korrekte vorm van die woord tussen hakies. Ek is mal oor (rooster) tamaties. geroosterde
Skryf die getal in woorde. (40) veertig
Vul die ontbrekende voorsetsel in. Hulle het mekaar _____ 'n vriend ontmoet. deur
Gee die korrekte vorm van die woord tussen hakies. "As jy 'n (uitstaan) diens lewer, sal mense jou ondersteun. uitstaande
Gee die antoniem vir die woord tussen hakies. Om 'n besigheid te bestuur moet jy (ongeduldig) wees. geduldig
Gee 'n persoonsnaam van die woord tussen hakies. (Iemand wat 'n winkel bestuur.) bestuurder

Skommel die letters om die woorde te vorm Word Scramble

Type
Word Scramble
Description

orkaan
tifoon
droogte
aardbewing
natuurrampe
aarde
vloede
water
tornado
winde
sikloon
amerika
stormwind
weerlig
brande
hitte
lig
suurstof

Afrikaans Huistaal 2018 Crossword

Type
Crossword
Description

Skryf die meervoudsvorm van "bos" neer. bosse
Gee die verkleinwoord van vriend. vriendjie
Verskaf die meervoudsvorm van oupa. oupas
Gee die intensiewe vorm van groen. grasgroen
Wat is die stam van die woord daagliks. dag
Trappe van vergelyking: vinnig, vinniger, ... vinnigste
Gee die intensiewe vorm van doof. stokdoof
Identifiseer die basisvorm van die volgende woord: kinderagtig kind
Gee die intensiewe vorm van bekend. wêreldbekend
Gee die intensiewe vorm van jonk. bloedjonk
Verskaf die meervoudsvorm van plant. plante
Skryf 'n meer gepaste woord vir oggendete neer. ontbyt
Skryf die stam van tegnologiese neer. tegnologie
Teenoorgestelde geslag by diere: hoenderhaan hoenderhen
Gee die verkleinwoord van skilpad skilpadjie
Skryd die meervoud van die woord panda neer. pandas
'n Tydperk van 10 jaar. dekade
Alle blondines is maar lekker dom. stereotipering
Wat is die gemeenslagtige vorm van haan, hen en kuiken? hoender
Watter woordsoort is "tjank"? werkwoord

TAALLEER HERSIENING NO.2 Crossword

Type
Crossword
Description

Vul die ontbrekende voornaamwoord by die oop spasie in. 'n Mens moet altyd weet wat om _________ aangaan. jou
Watter soort sin is die volgende? Wees versigtig! bevelsin
Gee die vergrotende trap van die woord tussen hakies. Die aantal sterftes op die pad is (baie) gedurende die Desembervakansie. meer
Vorm die korrekte afleiding van die woord tussen hakies.Die (leer) studeer hard vir die eksamen. leerders
Watter skryfteken ontbreek by die volgende . Julle moet hard studeer uitroepteken
Skryf die volgende afkorting tussen hakies voluit.( asb.) asseblief
Gee die oortreffende trap van die woord tussen hakies. Dit is die (goed) boek wat ek nog gelees het. beste
Vervang die woord dan met 'n sinoniem. Lees is beter (dan) TV. as
Gee die korrekte vorm van die woord tussen hakies. Die meisie wonder of hulle dieselfde (dink) koester. gedagtes
Gee die korrekte vorm van die woord tussen hakies. Op die melkbottel staan "olie" (skrif). geskryf
As jy in Suid-Afrika woon is jy 'n ____________________ . Suid-Afrikaner
Wat noem ons die stylfiguur tring! tring!? klanknabootsing
Voltooi die volgende uitdrukking. Hy kap die spyker op sy______ kop
Die meisie (belowe / glo) sy gaan eendag die president van Suid-Afrika wees. glo
Skryf die syfer, 20, in woorde. twintig
Gee die intensiewe vorm van (beroemd) wêreldberoemd
Kies die korrekte antwoord. Ek is na my ma (vernoem/genoem). vernoem
Gee die korrekte vorm van die woord tussen hakies. Almal dink (Amerika) is die slimste mense in die wêreld. Amerikaners
Gee die korrekte vorm van die woord tussen hakies. By die huisgala sien ons al die goeie (swem). swemmers
Kies die korrekte woord tussen hakies. By Hogsback is (eisige/ysige) temprature gedurende die winter ondervind. ysige
Gee een woord vir die woorde tussen hakies. (In die aand) eet ons 'n volle maaltyd. saans
Gee een woord vir die woorde tussen hakies.Ek hardloop graag (in die oggend) soggens
Gee een woord vir die woorde tussen hakies. Ek doen (elke dag) my huiswerk. daagliks
Kies die korrekte antwoord. Gou op jou (perdjie/donkie)wees. perdjie
Kies die korrekte antwoord tussen hakies. Is daar (enige/enigste) vrae? enige
Kies die korrekte antwoord. Is daar (enigste/enige) vrae? enige
Kies die korrekte antwoord. Hy (stuur/steur) vir sy meisie 'n bos rose. stuur
Vul die korrekte antwoord by die oop spasie in. Die mense staan in 'n (tou/lyn/streep) om kaartjies vir die Mamma Mia fliek te koop. tou
My ouma se (raat/raad) vir hoes is heuning en suurlemoen. raat
Bakpoeier laat die koek (reis/rys). rys
Ons vertrek om (5 uur) vanmiddag. skryf in die tyd tussen hakies in woorde. vyfuur
Ek het skuld (erken/herken/verken/ontken). erken
Skakel die (lug/lig) aan. lig

Intensiewe vorme toets Crossword

Type
Crossword
Description

arm brandarm
ryk skatryk
skoon silwerskoon
doof stokdoof
rooi boedrooi
gelukkig dolgelukkig
siek doodsiek
wit spierwit
glad seepglad
helder klokhelder
klein piepklein
leeg dolleeg
lelik skreeulelik
hard kliphard
warm vuurwarm
lewendig springlewendig
beroemd wêreldberoemd
hoog hemelhoog
soet stroopsoet
alleen stoksielalleen

Intensiewe vorm Crossword

Type
Crossword
Description

Intensiewe vorm van JONK BLOEDJONK
Intensiewe vorm van HELDER KRISTALHELDER
Intensiewe vorm van GROEN GRASGROEN
Intensiewe vorm van ROOI BLOEDROOI
Intensiewe vorm van FLOU STOKFLOU
Intensiewe vorm van EERLIK DOODEERLIK
Intensiewe vorm van BLIND STOKBLIND
Intensiewe vorm van GEWOON DOODGEWOON
Intensiewe vorm van ARM BRANDARM
Intensiewe vorm van SUUR ASYNSUUR
Intensiewe vorm van GEK STAPELGEK
Intensiewe vorm van NUUT SPLINTERNUUT

HERSIENING 3 Crossword

Type
Crossword
Description

Skryf die getal tussen hakies in woorde. (24) vier en twintig
Vul die korrekte VOORSETSEL in.Hulle het mekaar_______ 'n vrien d ontmoet. deur
Gee die WERKWOORD in die volgende sin. Die twee jong entrepreneurs bestuur 'n suksesvolle besigheid. bestuur
Gee die OORTREFFENDE TRAP van die woord tussen hakies. Vandag is bekende besighede soos Woolworths en Checkers hulle (groot) kliënte. grootste
Gee die MEERVOUD van die woord tussen hakies. (produk) produkte
Kies die korrekte woord uit dié tussen hakies. Verder reël hulle funksies en (huur/verheer) klanktoerusting vir openbare geleenthede. verhuur
Gee EEN WOORD vir (ete wat in die aand geëet ) word. aandete
Gee die korrekte vorm van die woord tussen hakies. Die (goed) seniordans ooit. beste
Gee EEN WOORD vir die beskrywing tussen hakies. (Klere vir mans) is ook by Woolworths beskikbaar. mansklere
Gee die KORREKTE VORM van die woord tussen . Skryf slegs die woord as antwoord neer.Die Beeld reël (wonderlik) aktiwiteite by die ekspo. wonderlike
Wat is die AFRIKAANSE WOORD vir "show"? vertoning
Kies die korrekte antwoord. Daar is 'n vrou agter elke suksesvolle man. (manipuleer / stereotipeer) stereotipeer
Voltooi die volgende UITDRUKKING. Die vrou swoeg en _______ om haar man gelukkig te maak. sweet
Gee die ANTONIEM vir (suksesvol) onsuksesvol
Vorm 'n SAMESTELLING. Hy leer 'n (lewe + les). lewensles
Skryf die volgend AFKORTING voluit. (TV) televisie
Gee die AFKORTING vir die volgende. (Sondag) So.
Gee die OORTREFFENDE TRAP. Trevor Noah is die (snaaks) mens wat ek ken. snaakste
Kies die korrekte HOMOFOON. Ek (rys/reis) baie graag. reis
Kies die korrekte HOMOFOON. My suster se man is my (swaer/swaar) swaer
Gee die MEERVOUD van die woord tuseen hakies. Ons het al die (benodigheid) by die winkel gaan koop. benodighede
Gee die VERKLEINING van die woord tussen hakies. Sy is 'n goeie (koningin). koninginkie
Gee die VERKLEINING van die woord tussen hakies. Klein (katte) se oë het drie ooglede elk. katjies
Gee die TEENOORGESTELDE GESLAG vir die woord tussen hakies. 'n Kaliko-kat is byna altyd 'n (wyfie) mannetjie
Gee die INTENSIEWE VORM van (swart). pikswart
Kies die KORREKTE WOORD om die sin te voltooi. 'n Koppie het 'n (oor/handvatsel). oor
Skryf die volgende AFKORTING voluit. (mnr.) meneer
Gee EEN WOORD vir die volgende tussen hakies. Die meisie wet (van+wat) sy praat. waarvan
Gee die KORREKTE VORM van die woord tussen hakies. Baie leerlinge gaan aan die Universiteit van Kaapstad (studie). studeer
Gee die TEENOORGSTELDE GESLAG van die woord tussen hakies. Sy vrou is 'n bekende (akteur). aktrise
Vul die ontbrekende VOORSETSEL in . Die gesin sit elke aand ________ tafel vir aandete. aan
Kies die KORREKTE WOORD tussen hakies om die sin te voltooi. Ek (weet/ken) al my werk vir die toets. ken

Woordeskatlys 2: Tieners met etiket Crossword

Type
Crossword
Description

Een woord vir 'goeie maniere'. etiket
Gee een woord vir die idioom: 'om slange te vang'. woedend
Iemand wat nie maniere in 'n fliekteater het nie. fliekvlieg
Die Afrikaanse woord vir "gentleman". heer
Verkleinwoord van man. mannetjie
Om nie bewus te wees nie. Onbewus
Nie voorkop nie. agterkop
Intensiewe vorm van duur. Peperduur
Afrikaanse woord vir "popcorn". springmielies
Vorm 'n samestelling met koffie + winkel. koffiewinkel
Intensiewe vorm van kwaad. smoorkwaad
Iemand wat nie gemanierd is nie. Ongemanierd
Meervoud van droom. drome
Antoniem van 'goeie'. slegte
'n Lidwoord. die
Sinoniem vir miskien. dalk

Weather & Climate Word Search

Type
Word Search
Description

air mass
climate zone
clouds
condensation
cyclone
dew point
elevation
fog
glacial periods
global warming
greenhouse effect
humidity
hurricanes
latitude
lightning
occluded front
precipation
relative humidity
seasons
shadow effects
storm fronts
surface currents
thunder storms
topography
tornadoes
typhoon
vapor pressure
water cycle
weather

June exam Woordeskat Crossword

Type
Crossword
Description

Flou-Intensiewe vorm Stokflou
Lelik -Intensiewe vorm Skreeulelik
Nodig-intensiewe vorm Broodnodig
Goedkoop-intensiewe vorm Spotgoedkoop
Lake+more(vertaal) Meer
Times+prevent(vertaal) Keer
Wonder-Voorvoegsels Bewonder
Ken-voorvoegsels Herken
Baie-teenoorgestelde Min
Iemand-teenoorgestelde Niemand
Alles-teenoorgestelde Niks
Hoog-teenoorgestelde Laag
Soms-sinoniem Partykeer
Hoflik-sinoniem Gemanierd
Miskien-sinoniem Dalk
Selfstandig-sinoniem Onafhanklik
Bed+goed-een woord Beddegoed
Hond+hok -een woord Hondehok
Apr.-afkortings April
ekv.-afkortings Enkelvoud